Latest stories

  • in , ,

    Maak meer van wildsvleis

    Die dae is verby dat ons net biltong en droëwors van wildsvleis gemaak het. Wildsvleis het baie gewild geraak en is ’n gunsteling op die meeste top restourante se spyskaarte. Die veelsydigheid van wildsvleis is hiervoor verantwoordelik en dan is dit natuurlik ook ’n keurgereg vir buitelandse besoekers. Die gesondheidsvoordele dra verder by tot die […] More

  • in , ,

    Roer jou! Dis tyd vir HuntEX

    HuntEx2017, die grootste kleinkaliber vuurwapen- en jagskou in Afrika vind van 28 April tot 1 Mei vir die sewende jaar by Gallagher Uitstalsentrum in Midrand plaas. Met ongeveer 39 000 besoekers en 396 uitstallers in 2016, is Huntex nou die derde grootste verbruikerskou in die land. Slegs Nampo en Decorex oorskry tans dié syfers. Die […] More

  • in ,

    Jag is nie meer jag sonder slimtegnolgie

    Die meeste liegstories hoor jy voor ’n verkiesing, tydens ’n oorlog en na ’n jagtog, het die wyse staatsman, Otto von Bismarck, gesê. As dié kanselier egter een van ECM Technologies se ATN X-Sight 2-teleskope op sy geweer gehad het, sou sy pittige aanhaling heeltemal anders gelyk het, want nou kan al die besonderhede van […] More

  • in , ,

    Vogelfontein Game Farm

    Hierdie provinsie met sy uitgestrekte bosveld-jagplase is skaars ’n hanetreetjie buite die stad en ’n gewilde bestemming vir veral binnelandse jagters. Daar is ook heelwat geleenthede binne drie ure se ry vanuit Johannesburg en Pretoria. More