Latest stories

  • in ,

    Lewenslank ’n Valley-man

    Lekker knus teen die Riviersonderend aan die voet van die Riviersonderendberge in die Overberg naby Greyton lê die plaas, Vrede. Vrede was eers ’n melkplaas wat sy eie weiding moes produseer en dit het vir Nico Human, eienaar en boer, genoop om 30 jaar gelede sy eerste Valley-spilpunt aan te skaf. Mettertyd het hy van […] More

  • in , ,

    Isuzu-trokke wys hulle staal by Gerotek

    Om ‘n wenner te word is ‘n onderskeiding, maar om ‘n wenner te bly verg nog meer vindingskrag en toewyding. Isuzu Trokke Suid-Afrika (ITSA) is die afgelope twee jaar al die markleier in Suid-Afrika met ’’n markaandeel van 16,2%. As busse en klein trokkies ingesluit word, lê Isuzu tweede. Hierdie posisie het nie vanself gekom […] More

  • in , ,

    Swak werksprestasie

    ‘n Kopseer wat boere en bestuurders deesdae al hoe meer kwel, is swak werksprestasie deur werknemers wat versuim om aan die werkgewer se vasgestelde standaarde ten opsigte van hoeveelheid werk en gehalte werk te voldoen. Die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) se Goeiepraktykkode sit riglyne uiteen oor hoe die werkgewer swak werksprestasie moet hanteer. Daar word […] More

  • in

    Kragdag 2014

    Wanneer ’n skou kan spog met ’n voorafgaande seminaar; ’n amfiteater waar ’n wye verskeidenheid interessante sprekers nuttige inligting kan oordra; hope vermaak vir afleiding en stalletjies het wat ’n rugbyveld sal volmaak, kan dit as ’n dawerende sukses beskou word. Met ’n spartelende ESKOM wat kort-kort dreig om in sy eie ‘ineptokrasie’ te verdrink […] More

  • in ,

    Uganda ontwikkel 'n virusbestande piesang

    Piesang-bakteriëleverwelksiekte, (BBW) is ‘n siekte wat deur die Xanthomonas-bakterie veroorsaak word. Dit het ’n vernietigende uitwerking op piesangs en kan ‘n boer duur te staan kom. Wanneer dit die piesangplant aanval, verander dit sy sap in etter wat uit die plant vloei as dit gesny word. More

  • in ,

    Slim geboer op Landboukorrels Boeredag

    Boere het weer vanjaar hope praktiese inligting by die Landboukorrels Boeredag by Cullinan ontvang. Die sprekers het almal uit die hart uit gepraat oor die tema: Boer slim met vee. Die Boeredag word deur TLU SA Sentraalstreek en ProAgri gereël. More

  • in

    Nuwe Toyota Corolla Beproefde resep verbeter

    Toyota se gewilde Corolla het wereldwye verkope van 40miljoen eenhede oorskry sedert sy bekendstelling meer as 40jaar gelede en geniet ook ‘n ongekende lojaliteit onder kopers. Dit têre maar om ‘n wenresep te verbeter, so dit was ‘n uitdaging om die model te verbeter sonder om te veel aan die wenresep te torring. Toyota het […] More