Latest stories

  • valley
    in ,

    Valley’s solar solutions can make your farm shine!

    Irrigation has many benefits, but it needs electricity to function efficiently. Electricity supply is often unreliable, and in some rural parts of Africa there is simply no electricity. Irrigation has therefore not been possible for the farmers in these remote regions. Valley irrigation realised the need for electrical supply solutions for these farmers and can […] More

  • Landrover
    in ,

    2020 Landrover Discovery Sport R-Dynamic D200 HSE

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Landrover se opgegradeerde Discovery Sport is in die eerste kwartaal van 2020 plaaslik bekendgestel, maar ons het dit eers onlangs vir ‘n week onderhande kon neem. Die Discovery Sport is ‘n mediumgrootte luukse SUV en bied 7-sitplekke. Ons het die D200 dieselweergawe bestuur wat met die top spesifikasievlak HSE […] More

  • in , ,

    Save water and electricity with Agrico

    Water is the one natural resource without which no farmer can produce. “Everything in agriculture today revolves around good water management,” says Riaan Botha, General Manager of Green Valley Nuts of the Karstens Group near Prieska in South Africa. They produce pecan nuts on 635 hectares and maize on 470 hectares. “The agricultural sector is […] More

  • in ,

    Bespaar water en elektrisiteit met graskarp

    Moderne landbou is afhanklik van damme en besproeiingsinfrastruktuur. Ongelukkig skep die opbou van slik en voedingstowwe in die water ՚n gunstige omgewing vir die versnelde groei van waterplante. Indien hierdie plante nie beheer word nie, kan dit lei tot noemenswaardige waterverliese deur versnelde verdamping, waterverplasing, verlies aan opbergingsvermoë, hoër elektrisiteitkostes en skade aan infrastruktuur. Graskarp […] More

  • in ,

    APAC: Biosekuriteit is die sleutel tot internasionale handel

    Daar is lig in die tonnel vir die Suid-Afrikaanse vee- en wildbedryf wat ՚n ewige stryd het om aan internasionale vereistes te voldoen. Nuwe plaaslike wetgewing is onlangs ingestel om die bedrywe te help om aan die Wêrelddieregesondheidsorganisasie (OIE) se internasionale kode te voldoen. Die Biosekuriteitreëls vir Lewendehaweagente is op 13 November 2020 in die […] More

  • in ,

    Boer meer produktief, gemakliker en groter . . . Die keuse lê by jou

    As wêreldleier in landboutegnologie spits John Deere hom daarop toe om boere te help met die uitdagings van landbou. Die 8R-reeks trekkers is die grootste, sterkste en slimste trekkers nog wat deur dié internasionale plaastoerustingvervaardiger ontwikkel is en bied uitsonderlike keuses wat elke boerdery in staat stel om meer produktief te wees met behulp van […] More

  • in ,

    Orthman se proewe wys: Kunsmis op die regte plek maak die verskil

    In Amerika plant Orthman gereeld proewe op verskillende plekke sodat boere in die omgewing met hulle eie oë kan sien watter verskil strookbewerking met die korrekte plasing van kunsmis kan maak. Met die ondersteuning van Mike Petersen, hooflandboukundige van Orthman Stateside, het Brian Nieuwoudt van Orthman in Suid-Afrika ՚n stel vergelykende proewe op ՚n plaas […] More

  • in ,

    Pioneer: Die regte saad vir elke boer

    Kerk en politiek moet gewoonlik vermy word in goeie geselskap, of so is ons geleer. Deesdae kan ՚n mens amper boerderymetodes ook by hierdie lysie voeg van onderwerpe wat liefs nie bespreek moet word nie. Party boere glo vas dat ՚n skeurploeg en ՚n planter die beste plantmetode is vir hulle omstandighede. Ander hou voet […] More

  • in ,

    Save water and money with Damsak

    Saving water has never been this easy, and Damsak would like to tell you how and why. Damsak was created in 2007 by Professor Gordon Bredenkamp who was tired of leaking dams and losing out on valuable water storage. He manufactured a bladder that was sealed and does not leak, as an easy way to […] More

  • Senter360
    in , ,

    Kies SENTER360 vir plaaslike gehalte

    By SENTER360 is ons trots daarop dat ons nie slegs produkte verkoop nie, maar dat ons ook langtermynverhoudings met ons kliënte bou deur ՚n waardepakket van uitstekende gehalte en diens te verskaf … en dit teen ՚n verstommend mededingende prys. Die SENTER360-spilpunt wat sedert 1994 in Suid-Afrika ontwerp en vervaardig word, is bekend vir sy […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.