in

Bonnox is op Ontbytsake

bonnox

This post is also available in: Afrikaans

Bonnox verskyn eerskomende Saterdag, die 3de Maart 2018 tussen 07:30 en 9:00 op Ontbytsake, KykNET, DStv Kanaal 144.

Die episode word ook herhaal op Sondag 4 Maart 2018 tussen 7:30 en 9:00 en ook op Dinsdag, 6 Maart 2018 en Donderdag 8 Maart 2018, tussen 13:00 en 14:30.

Op kanaal 145, KykNET & Kie word dit op Saterdag 3 Maart 2018 tussen 9:30 en 11:00 uitgesaai.

Die episode word ook herhaal op Sondag 4 Maart 2018 tussen 06:00 en 07:30 en ook op Dinsdag, 6 Maart 2018 en Donderdag 8 Maart 2018, tussen 12:00 en 13:30 op KykNET & Kie.

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Grondonteiening

waterkloof

The Revenant blaas nuwe lewe in die legendariese Loire-versnit