Latest stories

  • Landrover
    in ,

    2020 Landrover Discovery Sport R-Dynamic D200 HSE

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Landrover se opgegradeerde Discovery Sport is in die eerste kwartaal van 2020 plaaslik bekendgestel, maar ons het dit eers onlangs vir ‘n week onderhande kon neem. Die Discovery Sport is ‘n mediumgrootte luukse SUV en bied 7-sitplekke. Ons het die D200 dieselweergawe bestuur wat met die top spesifikasievlak HSE […] More

  • in

    SA Suiwelkampioenskappe lok byna 900 inskrywings

    Byna 900 suiwelprodukte ding mee in die 2021 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste en oudste suiwelkompetisie in Afrika, wat van Donderdag 25 tot Vrydag 26 Februarie 2021 plaasvind. Die kampioenskappe se beoordeling het vanjaar ná 17 jaar weer teruggekeer na Elsenburg buite Stellenbosch, waar dit voorheen vir tien jaar, van 1995 tot 2004, aangebied is. “Dit […] More

  • Volkswagen Tiguan
    in ,

    Volkswagen’s best-selling Tiguan SUV receives a new look

    The Volkswagen Tiguan, which was launched in the South African market for the first time in 2008, will be getting a new look in 2021. Now in its third generation, the Tiguan has sold over six million units globally since launch and over 41 000 units in South Africa. The Tiguan was the best-selling medium […] More

  • mielies
    in

    Verwagte kommersiële mielie-oes is 3,59% meer as in 2020

    Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 750 900 ha, wat 5,37% of 140 100 ha meer is as die 2 610 800 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 0,92% of 25 600 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 776 500 ha soos vrygestel in Januarie 2021. Die verwagte […] More

  • in

    Fuel prices higher on ominous oil

    South African fuel users are set to be hit with yet more steep price hikes going into March. This is according to the Automobile Association (AA) which was commenting on unaudited month-end fuel price data released by the Central Energy Fund. The Association says although the Rand performed well against the US dollar during February, […] More

  • in

    Laaste kans om skriftelike voorleggings te maak om duur onteiening te stop

    Vrystaat Landbou (VL) doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om hul voorlegging oor die wetsontwerp op onteiening van die Parlement wat hierdie Sondag, 28 Februarie 2021, eindig in te dien. Dit is die einde van die skriftelike voorleggingsproses oor ‘n beleid wat, indien dit gepromulgeer word, langdurige negatiewe gevolge vir alle Suid-Afrikaners in die toekoms […] More

  • in

    African Swine fever outbreak reported in the Western Cape for the first time

    The Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development(DALRRD) and the Western Cape Department of Agriculture, jointlyreport an outbreak of African Swine Fever (ASF) in the Western Cape. Two small-holding farms in Mfuleni, North of Khayelitsha, were foundpositive for ASF, after laboratory testing of samples from dead pigs.Approximately 5% of pigs had died on each […] More

  • in

    Terugploeg se hulp wat werk word ’n werklikheid

    Die eerste sooi van Terugploeg se nuwe verpakkings-, verwerkings- en verspreidingsfasiliteit is op Woensdag 24 Februarie 2021 gespit. Die ontwikkeling is strategies langs die N4-hoofweg geleë, naby die Cullinan/Rayton-afrit. Die sooispitseremonie is deur verteenwoordigers van Terugploeg se stigterorganisasies, Atterbury Trust, Vibro Bricks en WeBuyCars, sowel as ’n aantal donateurs, boere en konstruksiespanne, bygewoon. Lood Bester, […] More

  • in ,

    CAT S62 PRO IS BUILT FOR HARD WORK

    You choose your equipment and tools based on how tough and versatile they are – why not your mobile phone too? Buying a top-of-the-line smartphone when you live a rugged, outdoor lifestyle is like buying a sports car for a 4×4 holiday. You need a purpose-built device that carries a long heritage of ruggedness and […] More

  • in

    Wolmark styg skraps

    Op die 23ste veiling van die 2020/2021 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 1,0% gestyg en op 16744c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging   18 […] More

  • in

    TLU SA nie beïndruk deur voorspelbare begroting

    Die Nasionale Begroting van 2021 het niks gedoen om landbou opgewonde te maak nie. Die begroting is vandag deur die minister van finansies, mnr. Tito Mboweni in die parlement aangekondig. Soos verwag was daar ‘n sterk fokus op ekonomiese groei en het die minister vroeg in die toespraak gesê hierdie begroting skep die raamwerk sodat […] More

  • in

    OPINION PIECE: Why the minimum wage is impossible for farmworkers

    by Bennie van Zyl, General manager: TLU SA It would appear the question is not whether farmers want to pay the increase in the minimum wage but if they can afford to. It is crucial to have a cohesive understanding of the current economic climate in agriculture. Each farm has to operate as a profitable […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.