Latest stories

  • in

    Senter 360 se wateraangedrewe spilpunt reik na die hemel

    Fnuik kabeldiewe en krimp jou kragrekening Boere gaan juig oor die rewolusionêre hemelbesem wateraangedrewe spilpunt waarmee Senter 360 vanjaar hulle mondigwording vier. Die wateraangedrewe spilpunt is al ‘n ruk op die mark, maar Senter 360 se vernuftige ingenieurs het kans gesien om die wette van swaartekrag te trotseer om vir boere met hoër gewasse ‘n […] More

  • in

    ProAgri 191 Januarie

    Met die hoed op die kop, hande uit die moue en ‘n tenk vol diesel. Dit is hoe ek die nuwe jaar tegemoet wil gaan. Ons het groot planne vir ProAgri hierdie jaar, met ‘n verskeidenheid insetsels, onder meer ‘n leefstyltydskrif, wat vir elkeen op die plaas heerlike sprankelende leesstof sal bied, asook waardevolle inligting […] More

  • in

    Afriq Water het ‘n besproeiingsoplossing vir jóú

    Staan jy ook voor die uitdaging van ‘n vrugbare stuk grond met ‘n fatsoen wat geen spilpunt of konvensionele besproeiingstelsel kan baasraak nie? Of is die helling so steil dat die boerbokke daar met kieries moet loop? Of het jy spilpuntuitvalstukke wat onbenut bly al het jy genoeg water en ‘n pomp van die spilpunt […] More

  • in ,

    Saag en benut bates beter

    ‘n Saagmeule kan jou op die pad na bewaringslandbou plaas. Die knellende droogte wat tans groot dele van die somerreënvalgebiede in Suidelike Afrika in sy greep het, laat die vraag opnuut ontstaan of bewaringslandbou nie dalk deel van die strategie moet wees om meer volhoubaar in waterskaars Afrika te boer nie? Bewaringslandbou sê baie eenvoudig […] More

  • in ,

    Groei met goeie diesel: Kry jou Shell by Auto Commodities

    “Ek moet vir Auto Commodities ‘n pluimpie gee. Ek sukkel nooit met hulle nie,” vertel oom Willem Pretorius van Ventersdorp. Hy behoort te weet waarvan hy praat, want hy koop al vyftien jaar lank diesel vir al die masjiene op die plaas by Auto Commodities op Krugersdorp. Oom Willem sê: “Ons weet mos wanneer ons […] More

  • in , ,

    Jupidex Geo Spread bestuur elke korrel

    “Ek het nog nooit weer oorvleuelstrepe op my lande gekry nie.” Francis Pratt boer buite Bredasdorp en hy het die twyfelagtige voorreg om te spog dat hy die platste en die heuwelagtigste lande in die Overberg op sy plaas het. Dit het in die verlede beteken dat hy maklik tussen 7% en 10% te veel […] More

  • in ,

    Lewenslank ’n Valley-man

    Lekker knus teen die Riviersonderend aan die voet van die Riviersonderendberge in die Overberg naby Greyton lê die plaas, Vrede. Vrede was eers ’n melkplaas wat sy eie weiding moes produseer en dit het vir Nico Human, eienaar en boer, genoop om 30 jaar gelede sy eerste Valley-spilpunt aan te skaf. Mettertyd het hy van […] More

  • in ,

    Starke Ayres: Uitsoeksaad vir jou boerdery

    Fyn en fraai is woorde wat deur liedjieskrywers gebruik word om die prag van vroue te beskryf. Dit is ook die woorde waaraan ‘n mens dink wanneer die produkte van Erika Oberholzer se Pico-Gro Boerdery beskou word. Fleurige laventel, geurige roosmalva, pikante kruie en guitige miniatuurgroente is onder die produkte wat die boerdery daagliks lewer […] More

  • in , ,

    Só moet ‘n man mos baal! Met McHale en Jupidex aan jou kant

    Geen taaier toets kan aan landbouwerktuie gestel word as Suid-Afrikaanse omstandighede nie. Boere hier is byvoorbeeld lekker avontuurlustig as dit by baalwerk kom en hulle verwag van hulle balers om by te hou – maak nie saak hoe moeilik die gewas is nie. McHale-balers is in Ierland vir die moeilikste omstandighede ontwikkel, ontwerp en getoets, […] More

  • in

    Valtrac se swaardiens-strydrosse knaag ‘n woud weg

    Amper reg is nie goed genoeg om die meganisasiebehoeftes van vandag se boer te bevredig nie. Boerdery raak al hoe meer uitdagend en gespesialiseerd, en daarom moet die boer tegnologie hê wat presies opgewasse is vir die taak wat dit moet verrig. Valtra-trekkers bied daardie nommerpas tegnologie. Jy bestel jou Valtra-trekker presies volgens jou spesifikasies […] More

  • in ,

    John Deere en Agrico werk eendragtig saam in die Suide

    Meganisasie is besig om ’n belangrike spil te word waarom Suid-Afrikaanse boere se lewe draai namate arbeid ’n al hoe moeiliker en riskanter hulpbron word. Dit is veral die boere in die Wes-Kaap met hulle arbeidsintensiewe behoeftes wat ernstig begin omswaai, maar dit is ook die neiging met enige toerusting wat die boer se plaaswerk […] More

  • in , ,

    Rumax: Belê in blou vir die toekoms

    Jou huis het van tyd tot tyd ‘n nuwe lagie verf nodig, jou bakkie nuwe bande en jyself ’n nuwe baadjie vir kerk. Net so kan jou pligsgetroue voermenger wat elke dag jaar na jaar hard werk om die boerdery aan die gang te hou seker ook vra vir ’n bietjie liefde. “Die lekker ding […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.