Latest stories

  • in

    Daggaprodukte in die landbousektor

    Agri SA neem kennis van die regering se plan om die kommersiële gebruik van hemp-produkte te wettig en te reguleer om geleenthede te skep vir kleinskaalse boere; om beleid te formuleer oor die gebruik van dagga-produkte vir mediese doeleindes, en om hierdie bedryf uit te brei in lyn met wêreldwye tendense, soos gemeld in die […] More

  • in ,

    Merke, Gereed, Baal!

    ’n Boer se werk is nooit klaar nie. Daar is nooit genoeg ure in die dag om alles klaar te maak wat moet klaar wees nie en alle take moet tydig afgehandel word want die natuur wag vir niemand nie. Daarom kies die wyse boer toerusting wat vinnig, doeltreffend en betroubaar werk. Valtrac en Farmboek […] More

  • in ,

    Maak mooi hooi met Valtrac

    Valtrac is die eerste keuse vir boere wat toerusting of kundigheid nodig het om hooi te maak. Dié maatskappy, wat op ’n melkplaas gebore is, verstaan die taal van voer. Of die boer nou ’n snyer, hark of baler soek, Valtrac het net die beste. Dit is ook geen wonder dat Valtrac se uitstekende balers […] More

  • in

    Nuwe planne by Afrika Agri Tech 2020

    deur Jaco Cilliers Daar is leemtes in die landboubedryf wat probleme inhou vir voedselsekuriteit en toekomstige ekonomiese ontwikkeling. Hierdie leemtes moet aangespreek word. Dit was die boodskap wat die “Agricultural Development Agency” of te wel AGDA oorgedra het. Die agentskap is bekendgestel tydens die Afrika Agri Tech(AAT)-konferensie op 18 Februarie 2020. Die tema van die […] More

  • baal
    in ,

    Sny, hark en baal só in die nuwe jaar: Nuwe tegnologie skitter by Balfour-hooidag

    ’n Hoogtepunt in elke voerboer se jaar is Balfour Boerevereniging en AFGRI se Hooidag waar al die jongste werktuie en metodes gewys word. Vanjaar se Hooidag was weer uitstekend met talle vervaardigers wat hulle staal kom wys het. Gert Kriek van Balfour Boerevereniging en eienaar van die plaas waar die Hooidag aangebied word, vertel opgewonde […] More

  • in ,

    Senter 360 se wateraangedrewe spilpunt: Knip kabeldiewe se draadjie kort

    Kabeldiefstal is ’n probleem wat elke boer bedreig. Behalwe vir die groot koste om die gesteelde kabel te vervang, is daar ook nog die produksieverlies en die arbeid wat meer produktief aangewend kon word. Maar nou bied Senter 360 ’n oplossing vir diefstal van spilpuntkabels: ’n Wateraangedrewe spilpunt wat sonder elektrisiteit werk. Die enigste elektrisiteit […] More

  • in ,

    Invest in winning pastures and raise farming profits

    Forage crops can make or break a productive farming enterprise. Good pastures could either mean the difference between a profitable year for the farmer or one where the farmer will be forced to approach his bank manager once again to plead for mercy. In South Africa natural grazing cannot always provide in the demands of […] More

  • in ,

    Renowned, reliable, John Deere

    A dusty gravel road, the smell of wet soil after a thunderstorm and a John Deere tractor. All three these elements are characteristic of the South-African farming landscape. In a previous issue of ProAgri we published an article about the most brainy John Deere tractor ever but a question still hovered in our minds: Exactly […] More

  • in

    Tobacco farmers in Zimbabwe

    Zimbabwe is the largest producer of tobacco in Africa. The plant, also known as the ‘golden leaf’ has been the backbone of the country’s agricultural economy. Tobacco constitutes 38,6% of Zimbabwe’s agricultural industry. Maize contributes about 10% with various other legumes making up the difference. The Zimbabwe Tobacco Association was formed in 1928 and has […] More

  • in ,

    DIAMONDS are not forever

    Diamonds are a girl’s best friend. They have also been a very good friend to Botswana’s economy. The diamond industry in Botswana is responsible for most of the job opportunities in the country’s private sector. It earns approximately 80% of Botswana’s foreign currency and it contributes half of the Botswana government’s revenue. Diamonds also constitute […] More

  • bande
    in ,

    Do your homework before res-hoeing your bakkie

    The farmer and his bakkie is as inseparable as the bakkie and its tyres. But . . . how do you choose the correct tyre for your bakkie? There are so many different models and brands and every salesman will tell you that only his product is the best. Now, what do you do to […] More

  • in , ,

    Versatile Reinke centre pivots spray more than artificial rain

    They excel at more than just making artificial rain efficiently, is what the Reinke centre pivot irrigators prove to Mark Thiele of Paulpietersburg. Mark farms with 1 150 pig sows and plants mealies, barley and soybeans to utilise as fodder. In winter he also plants commercial wheat for marketing. The Thiele family have been satisfied […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.