Latest stories

  • in

    KSB pumping away in Zambia

    Zambian farmers can now also enjoy local representation of the global KSB Pumps Company. KSB has opened its Zambian head office in Kitwe in January 2017, and also recently another branch in Lusaka. They used the Agritech Show to launch their range of pumps and pump related equipment in the country. Alfred Jacobsen, Managing Director […] More

  • in ,

    Gemmerhoender

    Lewer 6 porsies 1 middelslag hoender, in porsies gesny sout, peper en hoenderspeserye en kruie na smaak, bv. roosmaryn of tiemie 25 ml olie 2 groot uie, gekap 2 soetrissies, ontpit en gekap 3-4 appels of pere, ongeskil en in stukkies gesny 30 ml aangemaakte mosterd 175 ml gemmer-limonade 50 ml lemoensap 5 ml mosterdpoeier […] More

  • in ,

    Chilli Con Carne Met Tortillaskywe

    Lewer 8 porsies *Glutenvrye opsie! Gebruik mielietortillas. BESTANDDELE 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 2-3 klein rooi brandrissies, fyngekap 15 ml kanolaolie 500 g laevetmaalvleis 410 g (1 blik) heel kersietamaties 1 lourierblaar sout en varsgemaalde swartpeper 410 g (1 blik) bone in tamatiesous 8 x 40 g-tortillaskywe* 60 ml gekapte vars pietersielie METODE Voorverhit […] More

  • in ,

    Maklike en tuisgemaakte “Wraps”

    Jy benodig: 2 koppie meel 6 teelepels botter Bietjie louwarm water Nou maak jy so: Vryf die botter in die meel in met jou vingers tot alles krummelrig is. Meng bietjies bietjies water by die meel mengsel totdat jy ‘n sagte deeg gevorm het. Deel die deeg in 12 gelyk grootte balletjies en laat rus […] More

  • in ,

    Landboukalender – Januarie

    Die maand moet jy: Maak hooi KI en dek vir kalwing Sept/Okt Bestry veesiektes Ent en dip skape Diensverskaffer van die maand WIE: MC Vee voer verskaers WAT: Verskaf fyngemaakde invoergras vir groot vee Kontak: Louis Lubbe e: info@mcveevoer.co.za Laai nou die elektroniese ProAgri Jaarbeplanner hier af en bly op hoogte van wat jy elke [...]