Latest stories

  • in ,

    Verpak vrugte blitsvinnig… met Gossamer se outomatiese hoëspoedverpakker

    Lang ure en baie hande-arbeid is nie meer nodig om vrugteboere se vrugte in houers te verpak vir die winkels nie, want Gossamer Packaging Machinery bied ’n PP-300 outomatiese hoëspoedverpakker wat die taak vinnig afhandel. Die masjien is ook die enigste plaaslik ontwerpte en vervaardigde masjien van sy soort in Suid-Afrika. Gossamer Packaging Machinery was […] More

  • Trending

    in ,

    BRAZGrass is die perfekte gras vir jou diere in die droogtetyd

    BRAZGrass is ՚n leier in weiding in Afrika. Met hulle oortuiging van weiding is wins, is hulle veral bekend in Afrika-lande soos Swaziland, Namibië, Botswana, Zambië, Zimbabwe, Mosambiek, die Kongo, Kenia, Tanzanië, Nigerië, Angola en hulle het verspreidingspunte regoor Suid-Afrika. Die gras is geskik vir byna alle grondtoestande in Afrika. “Dit kan gebruik word vir […] More

  • in ,

    Gee jou gewasse ‘n voorsprong: Orthman maak kunsmistoediening maklik

    Heel aan die voorpunt van boerderypraktyke soos strookbewerking en kunsmistoediening is Orthman, die vervaardiger van slim werktuie vir die boer. Brian Nieuwoudt, streeksbestuurder van Orthman, het boere by NAMPO vertel presies hoe hulle werktuie, spesifiek ook dié vir kunsmistoediening boerdery kan bevorder: Orthman XD 1tRIPr strookbewerker met kunsmiskas Orthman se XD 1tRIPr is ՚n flukse […] More

  • in ,

    Algar maak veewerk lekker

    Van ver af sien jy die oranje en grys veehanteringstoerusting uitstaan by NAMPO. Algar is ՚n bekende naam in die veebedryf vir staatmaker, bekostigbare, sterk en doeltreffende toerusting. Dit is ook veilig vir jou diere. Met hierdie toerusting bespaar jy waardevolle tyd en duur arbeid. Algar se standplaas op NAMPO was propvol belangstellendes vanjaar en […] More

  • in ,

    John Deere sorg vir groot opwinding by NAMPO: Nuwe voorkoms, visie en tegnologie

    Met John Deere as jou landbouvennoot kan jy groot droom. John Deere se splinternuwe voorkoms by NAMPO vanjaar, met ՚n netjiese dak oor hulle uitstalling en ՚n groter klere- en speelgoedwinkel, het ook hulle nuwe visie uitgebeeld, opgesom in die woorde: Believe in greater. Met sêgoed soos believe in opportunities en Believe in a green […] More

  • in ,

    Forklifts NW se Merlo-telehanteerders is veilig en gemaklik

    Forklifts NW is betroubare handelaars in Noordwes van onder meer Merlo se teleskopiese hanteerders en Toyota-, JCB- en Clark-vurkhysers. Hulle verkoop, verhuur, versien en herstel die masjinerie. By NAMPO sien mens van ver af Forklifts NW se standplaas. Hulle stal net hulle groen monsters, die Merlo-toerusting, uit. Die Merlo-groep staan vir die nommer een tegnologie […] More

  • in ,

    RPO Noord-Kaap-kongres: Boere moet hulle toekoms op hoop bou

    “Die droogte, die verkiesing, onteiening sonder vergoeding en die onlangse uitbraak van bek- en klouseer laat van ons boere soms raadop,” sê Johan van der Colff, voorsitter van die RPO (Rooivleisprodusente-organisasie) Noord-Kaap tydens die kongres in Kimberley by die Horseshoe Inn op 5 en 6 Junie 2019. Maar ten spyte van al die slegte dinge […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.