in

AfriForum 911: Veeboere kan nou ook hulle vee hierop registreer

This post is also available in: Afrikaans

AfriForum se bestaande AfriForum 911-nooddienste, wat hulle gratis aan AfriForum-lede bied, het ‘n toepassing waar veeboere hulle vee op die toep kan laai vir indien hulle gesteel word.

Hulle kan al hulle vee op die webtuiste gaan registreer en fotos bysit. Indien vee dan wegraak of gesteel word, kan AfriForum 911 geskakel word en aan hulle kant die soektog begin.

Hulle het ook uitgebrei om ’n gratis selfoonpaniekknoppie in te sluit. Waar lede tot dusver telefoniese hulp in noodgevalle by AfriForum 911 moes vra, kan hulp nou ook vinniger voorsien word bloot deur die druk van ’n knoppie op ’n selfoon. Veral in geval van ‘n plaasaanval.

Besoek www.afriforum911.co.zavir meer inligting.

Bron: AfriForum

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Petrol price ominous, diesel flat

ProAgri 230