• in

    Klimaat- en weertoestande vir 2019: Reën of El Nino?

    droogte

    Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Die onsekerheid oor reënval vir die res van die somer bly voortduur. Dit kan wissel tussen rampdroogte (1991/92) tot vloede (1987/88). Vroeë ryp is ‘n groot risiko vir die mielie-oes, veral in die Noordwes Vrystaat. Huidige toestande Reën het voorgekom oor die oostelike somergraangebiede naby aan die einde […] More

  • in ,

    Om te vlieg op die rug van ‘n groen monster: 2019 Porsche 911 GT3 RS met Weissach Pakket

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Dit was ‘n doodgewone Kaapse  somersoggend toe ek ontvangs neem van die sleutels van ‘n baie spesiale Porsche. Ek onthou die woorde “joune vir die dag meneer Gallowitz. In die kajuit is daar ‘n roetekaart vir jou oorweging en ‘n petrolkaart vir indien jy dit sou nodig kry. Geniet […] More

  • in

    Summary of disease report for December 2018

    121 Reports from veterinary practices and laboratories were received (Mpumalanga (MP) 11; Gauteng (G) 9; Limpopo (L) 9; Northwest (NW) 8; Free State (FS) 23; KwaZulu-Natal (KZN) 12; Eastern Cape (EC) 15; Western Cape (WC) 20: Northern Cape (NC) 7; Feedlots (FL) 1 and Laboratories (Lab) 6). For the detailed report and previous reports go […] More

  • in

    Maak voorsiening vir droogtes

    droogte

    Geskryf deur: Dr. Kobus Swart, PhD; Pr. Sci. Nat, Dierevoeding. (kobus@mixcure.co.za), www.mixcure.co.za Wat kan ons uit huidige droogte leer wat ons slimmer en meer voorbereid maak vir die volgende een wat kom? Die natuurverskynsel van droogte kom siklies  en gereeld in Suid-Afrika voor en kan verwag en dus voor beplan word om te sorg dat […] More

  • in

    Melkproduksie eindig sterk in 2018

    Inligting ontvang vanaf Melk SA dui daarop dat die totale melkproduksie vir 2018 geraam word op 3 381 duisend ton wat 3,9% hoёr is as in 2017. Alhoewel melkproduksie op ʼn jaar-tot-jaar basis in November en Desember 2018 drasties gedaal het met November-groei op slegs 0,37% en Desember-groei op 2,17%, was die jaarlikse groei steeds hoog. […] More

  • in

    MPO stel nuwe hoof-ekonoom aan

    Dr Koos Coetzee het na ʼn roemryke loopbaan in die melkbedryf van 23 jaar einde 2018 afgetree. Koos het in vele opsigte baanbrekers werk in die Melk Produsente Organisasie gedoen en sal daarvoor onthou word en word bedank vir sy bydraes en toegewydheid. Bertus van Heerden is vanaf 1 Januarie 2019 aangestel as hoof-ekonoom van die MPO. […] More

  • in

    Hortfin appoints new CEO

    Hortfin, the first ring-fenced loan facility of the fruit and wine industry value chain, has appointed Michael Brinkhuis as its new Chief Executive Officer. Brinkhuis, who qualified as a horticulturist and holds a Masters degree in Agriculture from the University of Stellenbosch, has worked in agriculture research, retail and development and has lectured in Horticulture […] More

  • in ,

    John Deere Technician of the Year: ‘My blood is green’

    “I care for my ‘things’ because I worked hard to get them,” says Johann Smith of Mispa Boerdery near Bethlehem. Among his “things” are 21 big John Deere machines and a comprehensive variety of valuable miniature collection pieces and toys. “My blood is green,” says Johan, “because John Deere is the leader in agricultural technology, […] More

  • in ,

    Restructuring: Advantageous for employer and employee?

    By Christo Bester of the LWO (Agricultural Employers’ Organisation) A business concern is run in a challenging environment where the economy and other external factors leave a business with few options to remain competitive and viable in the labour environment. Options fluctuate from reorganisation to restructuring, and even staff retrenchment. What is restructuring? Restructuring is […] More

  • in

    Toyota wen die 2019-Dakar

    hilux

    Die laaste sneltrajek van die 2019-Dakar het by die tentkamp buite Pisco afgesluit nadat die Toyota Gazoo Racing SA-jaer, Nasser Al Attiyah, en sy navigator, Mathieu Baumel, hulle Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux in ’n geskiedkundige oorwinning in die eerste plek oor die wenstreep gestuur het. Dit was nie net die eerste oorwinning vir Toyota nie, […] More

  • in

    RPO Inligtingsdag

    Ter ondersteuning van die staat se pogings om die verloop en gevolge van die voorkoms van bek-en-klouseer (BKS) buite die beheerde gebied van BKS doeltreffend te bestuur en onder beheer te hou, bied die Limpopo Dieregesondheidsforum (LDGF) en die nasionale bedryfsorganisasie vir rooivleisprodusente (RPO en RPO Limpopo), ‘n gesamentlike inligtingsdag aan oor BKS op Woensdag […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.