in ,

3 BESTANDDEEL PIZZADEEG

pizza

This post is also available in: Afrikaans

Kom ons bluf onsself nou nie. Ons is selde lus vir kosmaak as dit so warm is, wat nog te sê van ure voor die stoof staan om almal gelukkig te hou.

Roman’s Pizza en Debonairs is dalk op jou Speed dial, maar hulle moet nou eers bietjie terugskuif – want hierdie resep is SO maklik, dis eintlik lagwekkend!

Jy benodig:

– 2 Koppies bruismeel (Selfraising flour)

– 1 Koppie gewone jogurt

– 1 teelepel sout

Nou maak jy so:

– Jy meng letterlik net alles saam tot dit ‘n sagte deeg vorm.

Die deeg is genoeg vir twee groot pizzas.

*Alternatief, soos op die foto – maak Calzones. Opgevoude, pastei-agtige pizzas!

*Gebruik enige “toppings”.

*Bak teen 180 grade celcius vir 10 – 15 min.

Resep gegee deur: Daniëlle Terblanche from Deli-icious Catering. Skakel 012-335-0051, 079-617-3122 of stuur vir haar ‘n e-pos na dvdm87@gmail.com vir bestellings. Of besoek haar webwerf: www.deliciouscatering.co.za.

What do you think?

1 point
Upvote Downvote

Total votes: 1

Upvotes: 1

Upvotes percentage: 100.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Water Shortage South Africa appeal

Bonnox

With Bonnox , fencing is easy