in

21ste Kroon Vee-veiling

Kroon Vee
JVZ12 347

Kroon Vee Brahmane se 21 ste produksieveiling wat 1 November plaasgevind het op die plaas Buckshee, het weer eens bewys dat kwaliteit diere en uitstekende rekords, kopers laat betaal vir gesogte genetika. Die 183 lotte wat verkoop is, se moeders het ‘n gemiddelde TKP van 399 dae oor ‘n gemiddeld van vyf kalwers.

Kopers van Suid-Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe het meegeding om beproefde genetika te bekom sonder dat die gevestigde kommersiële kopersmark afgeskeep was en ook bulle kon koop om waarde toe te voeg by hulle speenkalfproduksie en goeie opbrengs op hulle bu belegging te verkry.

Veilingsuitslae:

JVZ 12 347Duurste bulR230 000Koper-Louis Combrink Boerdery
JVZ 14 43 2Tweede duurste bulR220 000Koper – Fritz Visser (Namibië)
JVZ15 29 en JVZ 15 48R100 000Koper – Adjunkminister van Landbou, Davis Marapira

(Zimbabwe)

JVZ14-43
BulleHoeveel aangebiedHoeveel verkoopGemiddeldHoogste prysKoper
Bulle wit4341R54 300R220 000Frits Visser
Bulle rooi2523R65 200R230 000Louis Combrink Boerdery
Verse Wit8585R44 000R100 000Adjunkminister  Davis Marapira (Zimbabwe)
Verse Rooi3030R54 600R90 000Jose Maciel
Semen250250R 750R1 600De Waal Nigrini en Monty Chiepe  (Botswana)

Bron: Kroon Vee

Die Zimbabwiërs klink ‘n glasie saam met die Van Zyl’s op hulle aankope.

Kroon Vee
Sertifikaat van waardering wat oorhandig is aan Oom Gawie Verryne vir die aankope van sy 50ste bul oor 21 jaar. Saam met Oom Gawie is Gideon en Jan van Zyl.

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Stone Fruit Farmers Develop Waterwise Strategy

eggs

Voëlgriep tref die vraag na eiers