in

Dom Boer se lag vir die dag:

This post is also available in: English

Wyse voorsorg

‘n Jongman maak sy fiets teen die hekpaal van die staatspresident se ampswoning staan en begin wegstap toe ‘n pandoer hom terugroep.

Pandoer: “You can’t leave your bicycle here. Take it away.”

Jongman: “Hoekom kan ek nie my fiets hier los nie.”

Pandoer: “It is His Excellency the State President’s driveway. He may pass here any minute now.”

Jongman: “Ag toe maar, dit is heel veilig. Ek het die fiets met ‘n sterk slot aan die paal vasgesluit.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Dom Boer se lag vir die dag:

Strydenburg se vroeё Kersgeskenk