in

Dom Boer se lag vir die dag:

This post is also available in: English

In die blomtuin

Kleindogter: “Kyk net hierdie mooi roos.”

Oupa: “Dit is nie ‘n roos nie; dit is ‘n strelitzia.”

Kleindogter: “Hoe spel ‘n mens strelitzia?”

Oupa: “Wag, noudat ek mooi kyk sien ek dit is tog ‘n roos.”

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Dom Boer se wrange lag vir die dag:

Dom Boer se lag vir die dag: