in

Dom Boer se erkenning vir die dag:

This post is also available in: English

Om die braaivleisvuur

Die manne staan en praat oor hulle sukses in die lewe.

Die sakeman vertel hy kry sy briljantste sake-ingewings terwyl hy soggens voor die spieël staan en skeer.

Die komponis stem saam – sy mooiste melodieë kom by hom op terwyl hy soggens voor die spieël staan en skeer.

Net so, verklaar die skrywer. Al sy beste storiekomplotte dink hy uit terwyl hy soggens voor die spieël staan en skeer.

Selfs die predikant beaam dit. Sy beste preke skiet sy gedagtes te binne terwyl hy soggens voor die spieël staan en skeer.

Ek bly maar stil. Die beste ingewing wat ek nog gekry het terwyl ek voor die speël staan en skeer, was om ‘n baard te kweek.

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Staatsrede 2019: Aksieplan teen korrupsie verwelkom, maar beleidsonsekerheid oor grond en droogtekrisis steeds kwelpunt

Agri SA is bekommerd oor die negatiewe impak van beurtkrag op landbou