in

Die impak van beurtkrag op die landboubedryf

load shedding

This post is also available in: English

In ‘n skrywe aan die groep uitvoerende hoof van Eskom spreek die president van TLU SA, Louis Meintjes, sy ernstige kommer uit oor die impak van beurtkrag op kommersiële landbou.

Daar is geen twyfel dat die huidige situasie die gevolg is van swak bestuur, ontoereikende beplanning, ‘n gebreklike toepassing van standaarde en selfverryking – om nie van betrokkenheid by staatskaping te praat nie. Die gevolge van onbeholpe bestuur en swak beplanning het nou tot gevolg dat primêre voedselproduksie op risiko is aangesien die koue ketting en ander landbou-aktiwiteite ernstig geaffekteer word.

Gevolglik is Eskom ingelig dat TLU SA slegs sy weg oopsien vir boere aan te beveel dat die pro rata gedeelte van die vaste koste komponent van verbruikers se rekeninge betaal word en om ‘n regsopinie in te win met betrekking tot vergoeding vir verliese gelei tydens die beurtkrag periode

Bron: TLU SA

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Nasionale minimumloon in 2019 van krag

bonnievale

R300-miljoen samesmelting plaas wynreus op koers vir langtermyn sukses