Latest stories

  • BMW i8 Roadster
    in ,

    2019 BMW i8 Roadster: Mooi, vinnig en (eko)vriendelik

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Toe BMW die i8 ongeveer 5 jaar gelede aan die wȇreld gewys het, het die groenbrigade byna in hulle ontbytsmoothies verstik. Gewoond aan onooglike hibriede motors (dink maar aan die Prius en Leaf) was dit haas ondenkbaar dat ‘n motor wat op die oog af soos ‘n supermotor lyk […] More

  • in

    Nuwe NISSAN MICRA kry lyf

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Nissan Suid-Afrika het onlangs sy nuwe Micra motortjie bekendgestel  tydens die moeder van alle storms in die Kaap. Terwyl  reënvlae neergestort en stormsterk winde gewoed het, het die kleurvolle vloot nuwe Micra motortjies soos Namakwalandse vygies op ‘n pragtige herfsdag vertoon. Die nuwe model is die 5de generasie Micra […] More

  • in

    VW ARTEON: Meer as net ‘n visuele treffer

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive In Suid-Afrika glimlag VW se base breed, want die VW Golf, Polo en Polo Vivo domineer hulle onderskeie marksegmente met verkope. Die Amarok bakkie en selfs die Tiguan en Toureg  sportsnutse groei ook in  gewildheid.  Uitstekende bougehalte en meganika maak dat kopers bereid is om die pryspremie teenoor goedkoper […] More

  • Opel
    in

    Opel raak “Grênd” met sy nuwe Grandland X

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Nadat Chevrolet laasjaar oor die horison uit Suid-Afrika gery het en die Chev/Opel/Isuzu  alliansie verfomfaai het, was daar baie gissinge en spekulasie of Opel nie ook gaan handdoek ingooi nie. Die Opel Astra was weliswaar die waardige wenner van 2017 se SA Gilde van Motorjoernaliste se gesaghebbende Motor van […] More

  • Nissan
    in

    Bielie in die bosveld: Nissan Patrol Y62 – 5.6L V8

    Deur  Dirk Gallowitz en Andre de Clerk Ons het onlangs die geleentheid gehad om die nuwe Nissan Patrol Y62 se vermoë op die pad en in die veld te toets. Die Patrol Y62 is al in 2010 in Dubai bekend gestel, maar het eers redelik onlangs sy debuut op plaaslike bodem gemaak. Met die eerste […] More

  • isuzu
    in ,

    Isuzu stel X-Rider Black Edition bekend

    Deur Dirk Gallowitz Met die onlangse bekendstelling van die eksklusiewe X-Rider Black Edition model, het Isuzu Motors Suid- Afrika (IMSA) ‘n verdere model bygevoeg tot sy gewilde reeks dubbelkajuitbakkies. Terwyl die X-Rider model tydens die bekendstelling in 2016 as ‘n beperkte model met net  700 eenhede bedoel was, het die gewildheid egter so gegroei dat […] More

  • porche
    in ,

    Porsche se 718 Boxter en Cayman modelle kry GTS woema

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Volgende maand is dit presies sewentig jaar gelede, kort na die verwoestende tweede wȇreldoorlog in 1948, dat die eerste Porsche 356 sy buiging in Oostenryk gemaak het. Amptelik bekend as die “Tipe 356” was “Nommer 1” aangedryf deur die agterwiele en het die klein oopdak tweesitplek sportmotortjie krag geput […] More

  • in ,

    Mooi bly darem mooi! Mercedes-Benz X-Class bakkie

    Bakkiery sal nooit weer dieselfde wees nie. Met Mercedes-Benz se X-Class wat pas die mededingende bakkiemark van Suid-Afrika betree het, is nuwe standaarde van prestasie, voorkoms en gerief bereik. Doep du Plessis van Shirita Boerdery tussen Heidelberg en Villiers sê hy was lankal lus vir ’n verandering, maar daar was net niks wat hom gaande […] More

  • in , ,

    Mercedes-Benz X-Class bakkie op pad na SA

    Mercedes-Benz se nuwe X-Class dubbelkajuit-bakkie waarna met groot afwagting in Suid-Afrika uitgesien word, word binnekort plaaslik bekendgestel. Die X-Class is ‛n nuutjie vir die manne uit Stuttgart wat meer bekend is vir hul über-luukse sedan-voertuie en sportnutse. Juis daarom was dit seker te wagte dat Mercedes besluit het om die nuwe X-Class bakkie in samewerking […] More

  • in

    Mitsubishi Triton word atleties

    Mitsubishi vinnig uit die wegspringblokke met nuwe Triton Athlete Gouemedaljewenner pronk met ’n sportiewe tweekleur-rompstel met helder oranje en swart buite-ontwerpkenmerke wat by die tweekleurige oranje en swart leersitplekke en gepaardgaande binneruimbeslag pas Gevorderde sportiewe voorkoms met ’n nuwe sierroosterontwerp wat ’n heuningkoekpatroon en swart afronding insluit wat in die afwerking van die nuwe voorste […] More

  • HOnda
    in

    PASSIE VIR PRESISIE: Honda Civic Type R

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Passie is ‘n anderste ding. Dit is die vlam wat die vuur aan die brand hou en die menslike psige in staat stel om die menslik onmoontlike te vermag.  Om uit te hou, aan te hou in weerwil van onbeskryflike teëspoed of teenstand en dan te oorkom, te oorleef […] More

  • in

    Nuwe Honda Jazz Sport dra sportiewe baadjie

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Honda Motors SA het vroeg vandeesmaand die Jazz Sport plaaslik bekendgestel. Die Jazz is Honda se gewilde minibussie en het wȇreldwyd groot aanklank gevind by gesinne wie ‘n kompakte bussie verkies as gesinsvoertuig. Die Jazz Sport vergroot die modelreeks, spog met unieke sportiewe stilering  en vervang die Dynamic modelle […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.