Latest stories

  • in ,

    Beveilig jouself so teen veediefstal: Deel 1

    Die jaar van nuwe rekords in verliese as gevolg van veediefstal. Só kan 2019 volgens die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum beskryf word. Die landboubedryf het verlede jaar R929 257 500 verloor weens dié georganiseerde misdaad, aldus die forum. Die organisasie het reeds in 2016 gemeld dat 87% van alle veediefstal deur goedgeorganiseerde sindikate gepleeg word. Die gevalle […] More

  • in ,

    Wees só veilig op jou plaas: Paraat, oplettend en volg veiligheidsprotokol

    Daar is vandag soveel plaasmoorde dat veiligheid op plase ’n baie belangrike aspek vir ’n boer geword het om aan aandag te gee. Volgens Vrystaat Landbou vind plaasaanvalle in die Vrystaat meestal oor naweke plaas. Paraatheid en oplettendheid is volgens Wynand Coetzer van The Farm Vuurwapen- en Taktiese Opleiding die belangrikste eienskappe wat ’n boer […] More

  • in ,

    Plaasaanvalle: Rescomp Handgun Technologies (RHT) beveilig die boer

    ’n Wrange werklikheid waaraan Suid-Afrika se boere blootgestel is, is plaasaanvalle. Franco Resca, eienaar van RHT in Pretoria, wil graag sy deel doen om die boere rustiger te laat slaap en om hulle lewe en eiendom te beskerm. Franco het die familie-onderneming in 1991 gestig om aanvanklik spesiale holsters vir sportskietdoeleindes te ontwerp en te […] More

  • in , ,

    NAMPO: Besoek ECM by Suidwes vir ՚n kolskoot-jagseisoen

    Die begin van die jagseisoen loop mooi saam met NAMPO en boere kan nog daardie laaste jagtoebehore aanskaf voordat die jagveld aangedurf word. Die oestjek kan nie alles net aan die boerdery bestee word nie, veral nie as daar soveel spesiale aanbiedinge by NAMPO is nie… ECM is ՚n groot en kundige invoerder van vuurwapentoebehore […] More

  • in , ,

    ATN se nuwe X-sight 4K werk dag en nag

    Net toe jy dink ATN het alles reggekry wat jy van ’n teleskoop kan verlang met die X-sight II… Ontmoet die X-Sight 4K! Dit werk voorwaar dag en nag. Nou kan jy met die druk van ’n knoppie tussen volle hoëdefinisie dag en nagsig skakel en die gemoedsrus geniet dat ’n jagtog wat in die […] More

  • in ,

    ECM: ATN MARS sal jou uitkyk op die lewe verander

    “Ek het op my pa-hulle se plaas naby Frankfort in die Vrystaat grootgeword en ek weet wat jakkalse aan skape doen en hoeveel skade hulle veroorsaak,” vertel Marno Muller. Marno is een van die handjievol skuts in die wêreld wat gebruik word om ATN se toerusting in die veld te toets en sy indrukke te […] More

  • in

    KwêBeam swaai die skaal in jóú guns

    Verrassing is die faktor waarop rowers en moordenaars reken om hulle duiwelswerk te doen. Hulle gewoonte is om in die middel van die nag toe te slaan wanneer die wetsgehoorsame burger sy welverdiende rus na ‘n dag se arbeid geniet. Maar nou is die bordjies verhang – met KwêBeam, die stille, betroubare elektroniese waghondstelsel wat […] More

  • in ,

    Dis nag! Beskerm jou eie met Pro Buzz

    So seker as wat die son elke aand sak… dit is hoe seker die boerderymeenskap kan wees dat plaasaanvalle en diefstalle deel van die werklikheid is.  Volgens syfers wat deur Afriforum en TLU SA ingewin is, is dit duidelik dat voorvalle op plase die afgelope sewe jaar hand oor hand toegeneem het. Gemiddeld word daar […] More