Latest stories

  • in ,

    Algar maak veewerk lekker

    Van ver af sien jy die oranje en grys veehanteringstoerusting uitstaan by NAMPO. Algar is ՚n bekende naam in die veebedryf vir staatmaker, bekostigbare, sterk en doeltreffende toerusting. Dit is ook veilig vir jou diere. Met hierdie toerusting bespaar jy waardevolle tyd en duur arbeid. Algar se standplaas op NAMPO was propvol belangstellendes vanjaar en […] More

  • in ,

    RPO Noord-Kaap-kongres: Boere moet hulle toekoms op hoop bou

    “Die droogte, die verkiesing, onteiening sonder vergoeding en die onlangse uitbraak van bek- en klouseer laat van ons boere soms raadop,” sê Johan van der Colff, voorsitter van die RPO (Rooivleisprodusente-organisasie) Noord-Kaap tydens die kongres in Kimberley by die Horseshoe Inn op 5 en 6 Junie 2019. Maar ten spyte van al die slegte dinge […] More

  • in ,

    Span ՚n berg toe met Bonnox

    “Die elande het letterlik saamgewerk en deur die draad geloop… ՚n Bul en vyf koeie het net nadat ons ingetrek het ՚n 100-meter stuk elfsnaardraad naby ons plaashek omgestoot. As ՚n eland in hierdie vallei beland, is hy weg…” So sê Tony Guthrie van die plaas Jacobrust naby Bethlehem. Hy het die plaas elf jaar […] More

  • in ,

    Rumax-mengers trakteer vee om te presteer

    Die goeie, gesonde ou spreekwoord van “Jy is wat jy eet” geld ook vir plaasdiere. Diere wat rantsoene eet wat met ՚n Rumax-voermenger gemeng is, is wins in die boer se sak. Rumax se voer- en konsentraatmengers verdien op twee maniere wins vir die boer: besparing en doeltreffendheid. Bespaar met Rumax • Rumax word plaaslik […] More

  • in ,

    AFMA verseker veilige voer vir veilige voedsel

    Die gehalte en veiligheid van ons vleis kan teruggevoer word na die voer wat die vee op plase en in voerkrale vreet. In elke bedryf is daar kansvatters, maar gelukkig is daar ՚n organisasie wat uitmuntende stelsels gevestig het om te verseker dat die veeboer en verbruiker met ՚n geruste hart op ՚n Saterdagmiddag sy […] More

  • in ,

    Feedtek: Maak wins met eie voermengsels

    Wins is die hoofdoel van enige veeboerdery. Die belangrikste faktore wat winsgewendheid bepaal, is die vrugbaarheid van diere asook die groei van hulle nageslag en dit is regstreeks afhanklik van die voedingstatus van die dier. Hoogs produserende diere benodig ’n wye verskeidenheid makro- en mikro-voedingstowwe teen die regte vlakke en in die korrekte balans, om […] More

  • in ,

    Kanna man dan nie skaapwerk makliker maak nie?

    Beter, makliker, gouer, meer doeltreffend en bekostigbaar – dit is die mikpunte van Kanna, die vernuftige ontwerper en vervaardiger van toerusting wat die boer se werk flink laat vlot, sy lewe makliker en sy boerdery meer winsgewend te maak. Dit is ook geen wonder nie, want al Kanna se planne kom so reg van die […] More

  • meadow
    in ,

    Meadow maak veilige voer

    Meadow het geen bekendstelling onder Suid-Afrikaanse veeboere nodig nie. As deel van die Astral-groep wat ՚n reuse aandeel in Suid-Afrika se hoenderproduksieketting het – van genetikaproduksie tot verskeie hoendervleis- en eierprodusenthandelsmerke, verskaf Meadow hoë-gehalte geformuleerde hoendervoer. Die reuse onderneming vervaardig ook volledige reekse vir ander vee. Meadow se voerfabrieke is mooi oor die land versprei. […] More

  • in ,

    Veeldoelige Bonnox werk in ’n veelsydige boerdery

    Bonnox is met reg ’n beroemde en geëerde naam op plase regoor Suid-Afrika. Net soos Bonnox, het Jasmyn-plaas en -padstal by Hartbeespoortdam ook al ’n huishoudelike naam geword. Hierdie veelsydige onderneming kry dit reg om op ’n klein stukkie grond feitlik al die landbouprodukte vir hulle boeremark en restaurant in die dorp te produseer. Hulle […] More

  • in ,

    Bonnox is’n leefstylkeuse

    Desmond Green verkies die stilte van die plaaslewe, alhoewel hy eintlik ’n sakeman is. Nadat hy uit Botswana weg is, het hy besluit om sy kinders op die rustige Wes-Kaapse platteland buite Worcester groot te maak. Een van die belangrikste keuses wat hy moes maak, is waarmee hy sy eiendom moes omhein. Desmond en sy […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.