Latest stories

  • in ,

    Summer Sale Produksieveiling ‘n reuse sukses

    Die Summer Sale Produksieveiling, wat vir die eerste keer deur Karoo-Ochse Lewendehawe, Vryburg aangebied is op Donderdag, 9 September 2021 te Be Human Middelwater Farm, Brandfordt, was ’n reuse sukses. Pryse op die veiling behaal, weerspieël die uitstekende gehalte diere wat aangebied is.  Dormerific Dormers:  Gemiddelde pryse behaal op die veiling is soos volg:  Die […] More

  • in ,

    Blema ba Kan Sussexstoet

    “Blema ba Kan” – beteken “Rooi Bees” in die Bambara-taal wat gepraat word in Mali, Noord-Afrika waar die eienaar vir ‘n geruime tyd gebly en werk het. Die Blema ba Kan Sussexstoet is in 2009 geregistreer en word bedryf op die walle van die Valsriver, 15 km Oos van Kroonstad. Die area is bekend vir […] More

  • in , , ,

    Die ontstaan en geskiedenis van Pothou Sussex

    Pothou Sussex het ontstaan in 2004 op die plaas Uithou in die Vredefort distrik. Die veld bestaan uit suur gras, in klipperige randjie omgewing. Die vroulike diere is verkry van telers in die omgewing naamlik Huntersvlei, Skietlaagte, Nugget en Niekerksrust. ‘n Belangrike beginsel wat ons toepas is dat goeie diere nie uit swak vroulike diere […] More

  • in , , ,

    Slim skaapboere gebruik Rumax se pilmasjiene

    ‘n Dorperooi is nie dom nie. As jy haar gemaalde rantsoen vir haar uitstrooi, gaan sy al die lekker, geurige happies uitsoek en die minder smaaklike vesel, wat goed is vir haar, bly dan agter. Dit is hoekom jy, as skaapwagter, slimmer as jou ooie moet wees. Christo Dorfling van Weenen is ‘n aartappel-, mielie- […] More

  • in , ,

    Kry jou Strautmann-voermenger by Inttrac Trading en … Voer jou vee vir sukses

    Net so belangrik as wat ‘n planter vir ‘n saaiboer is, is ‘n voermenger vir ‘n melkboer. Elke koei se melkproduksie hang af van die gehalte van die voer wat sy kry, en die eenvormigheid van die voer is dalk selfs belangriker as die gehalte. Elke rantsoen moet dag na dag presies dieselfde wees om […] More

  • in , ,

    Afrikaners bied goeie geleenthede

    Artikel voorsien Indien ’n vleisbeesboer ’n geleentheid soek om vir minstens die volgende dekade as leier mededingend en winsgewend in die beesmark te bly, belê in ’n Afrikaner-kudde. Die toekoms van beesboerdery lê in die aangepaste, inheemse ras – die Afrikaner. Die Afrikaner is aangepas om by temperature van -10 °C tot 45 °C te […] More

  • in

    Vrystaatse Genetiese Ile De France-Groep se eerste aanlyn veiling ‘n reuse sukses!

    Die eerste Vrystaatse Genetiese Ile de France groepveiling wat aanlyn gehou was op 10 Julie 2021 by Kroon Boma, Kroonstad was ‘n groot sukses. Die duurste ram, LOT 4, DTC19 120, van Bossie Clarke van Stanford behaal ‘n nuwe SA rekordprys vir die Ile de France ras en is verkoop vir R105 000. Die uitsonderlike […] More

  • in

    Oorwintering van herkouers: Voer oordeelkundig en boer doeltreffend

    Die winter het die land in ‘n stewige greep beet en ryptoestande is volop. Die onvoorspelbaarheid van die natuur bied altyd uitdagings en kan selfs ervare boere laat kleitrap. Dit is daarom van die uiterste belang om versigtig om te gaan met wat die weerprofete sê. Boere wat pro-aktief optree, sal die vrugte pluk in […] More

  • in ,

    Rekordprys behaal by Sernick Bonsmara veiling

    Tydens Sernick Bonsmaras se 43ste produksieveiling wat plaasgevind die 4de Junie 2021, te Liebenbergstroon, Edenville is ‘n Bonsmarabul vir die rekordprys van R800 000 verkoop. Die bul wat die hoogste prys op die veiling gaan haal het, was lot 5 (foto) en is verkoop aan Mnr. Reinier Fouché van Weiveld Bonsmaras (eienaar) en Dr. Joggie […] More

  • in

    Hoe rooier, hoe mooier. Die rooi ras doen dit weer!

    Die Vlakte Bonsmarastudiegroep veiling gehou 7 Mei 2021 was weereens ‘n groot sukses waar top diere, onderskeidelik 23 Bulle en 300 Vroulike diere onder die hammer gekom het. In die hartjie van die Bosveld, op die plaas Doornpan 45km vanaf Roedtan in die Limpopo distrik het die veilingsregistrasie vroeg, vroeg begin. Beesboere het tougestaan te […] More