Latest stories

  • in ,

    As jy fluks vooruit wil boer …Word deel van die Massey-familie

    Boerdery is meer as net ՚n beroep. Dis ՚n passie wat deur elke boer se are vloei. Hierdie passie strek oor geslagte tussen pa’s en seuns en daarom is familiebande ՚n hoeksteen van vele suksesvolle boerderye. Hierdie verhoudings hou egter nie by die plaashek op nie. Ander verhoudings wat van kardinale belang vir enige boer […] More

  • in ,

    John Deere spog met sy grootste en beste: Die splinternuwe 9R-trekkerreeks bied meer krag, beter tegnologie en gemak

    Nommerpas! John Deere het ‘n nuwe reeks trekkers ontwikkel wat spesifiek ontwerp is vir boere om meer doeltreffend te werk, tyd op die land te ten volle te benut en opbrengste te verhoog. Die nuwe 9R-reeks is John Deere se grootste, sterkste en mees tegnologies gevorderde trekker in die wêreld. Die reeks spog met al […] More

  • in , ,

    Junie 2021: Trekker- en Stroperverkope

    Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie 7 Julie 2021 Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Junie 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 633 eenhede in Junie is byna 43% meer as die 444 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 27% meer as verlede jaar. In Junie is 30 stropers verkoop, 13 eenhede […] More

  • in

    Mei 2021: Trekker- en Stroperverkope

    Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Mei 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 518 eenhede in Mei, is byna 13% meer as die 459 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 24% meer as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar.   In Mei is 35 stropers verkoop, vier […] More

  • in , , ,

    CLAAS is BAAS met toekennings vir masjien van die jaar 2020

    Net die beste is goed genoeg in vandag se boerderye. In ‘n wêreld waar mededinging al hoe strawwer word vereis boere net die beste van werktuigvervaardigers. CLAAS het die voortou geneem by die Agritechnica skou in Hanover, Duitsland vanjaar en spog met niks minder as drie toekennings nie. Die Lexion 8000/7000, Jaguar 900-reeks en die […] More

  • in ,

    Valtra is die sinvolle trekkerkeuse: Hou eienaarskapkoste laag en werkverrigting hoog

    Wat kry jy vir jou geld? Dit is wat elke boer wil weet wanneer hy tegnologie aanskaf. ’n Mens kan ’n goedkoop trekker koop, maar die lekkerte van die lae aankoopprys kan ’n durende nagmerrie word as die trekker meer staan as werk en as herstel- en onderhoudskoste die paar rand wat jy aan prys […] More

  • in ,

    Hoe rooier hoe beter

    “Ons bou voort op ons groot ideaal om ’n volledige reeks geïntegreerde oplossings aan boere te bied, van klein tot groot,” vertel Johan Joubert, hoofbestuurder van Massey Ferguson, Barloworld Agriculture, by NAMPO. ’n Nuweling in die Massey Fergusonstal is die 5700-reeks met ’n aangeslane krag van 69 tot 76 kW wat by NAMPO bekendgestel is. […] More

  • in , ,

    CLAAS-groen vir plaas-groei

    deur Annemarie Bremner Die CLAAS-uitstalling by vanjaar se NAMPO Oesdag was ’n treffende uitbeelding van hulle tema, Duitse tegnologie en doeltreffendheid. Netjies in gelid het die stropers, waaronder die nuwe TUCANO 580, die trekkers, met die kragtige XERION as voorloper, en die hooimaaktoerusting aangetree in die CLAAS-groen linie. Sedert Kempston Agri ’n paar jaar gelede […] More

  • in , ,

    Kubota maak ’n plan

    “Dit gaan veral oor sy hyser en omdat hy so maklik kan draai om goed vas te vat en op te lig.” “Hy lyk klein en lig, maar hy het baie meer perde onder die kap as wat ’n mens verwag.” “Hy sleep die onkruiddoderkar sonder enige probleme, selfs teen opdraendes en kan gemaklik by […] More

  • in , ,

    Nuwe Global-reeks – Massey op sy beste

    Die opwindende nuwe MF6700-reeks van 83 tot 98 kW uit Massey Ferguson se Global-stal bied alles wat ’n boer in dié kilowatt-segment soek, en meer. Die MF 6700-reeks is die grootste trekkers in die Global-familie, wat ook bestaan uit die MF 4708 (61 kW) wat reeds plaaslik bekend gestel is, en twee MF 5600-modelle van […] More

  • in , ,

    Strooptyd: Berei reg voor en gly gladweg deur die land

    Strooptyd is aan die kom en vir die boere wat na die droogte geseënd genoeg is om iets te hê om te stroop, is elke pit belangrik. Dit is nou die tyd om alle strooptoerusting na te gaan en reg te kry vir ’n voorspoedige en gelukkige stroopseisoen. Alle tyd wat nou aan voorbereiding bestee […] More

  • in , , ,

    Sorg vir jou werktuie en hulle sorg vir jou

    Een van die onaangenaamste, duurste ervarings vir ‘n boer is lakse werktuie terwyl hy wil ploeg, plant, spuit, baal of stroop. Oom Koos le Roux, landbou-ingenieur, werktuigkenner en uitgewer van die Meganisasiegids, wat voorste boere landwyd help om winsgewind te beplan, sê dat trekkers en plaaswerktuie ‘n mens dikwels verbaas met die lang, troue diens wat hulle lewer, maar dat die boer die beste diens uit […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.