Latest stories

  • in , , ,

    PlusNet: Beskerm jou oes en die natuur

    Daar is geen twyfel dat boorde, wingerde en groentelande beter presteer onder nette as blootgestel aan die blakende son, woeste winde en kwetsende hael nie. André van Zyl, verkoopsverteenwoordiger van PlusNet/Geotex sê: “Een van my sitrusboere vertel dat hulle vroeër ’n gemiddelde uitpakpersentasie van 60% gehad het. Met boordbedekking van 20% wit skadunet het die […] More