
Boere hoef nie meer vir spek en boontjies te boer nie: Valtrac maak oestyd maklik vir boneboere
Groot en lonende moontlikhede wink vir boneboere wat die probleme van droëboonproduksie kan oorkom. Die probleme is hoofsaaklik dat droëboonboerdery tradisioneel arbeidsintensief is, wat sake vir Suid-Afrika se boere moeilik en riskant maak; en dat bone wat gereed is om geoes te word, se peule oopspring sodat die pitte op die grond verlore gaan. Valtrac […] More