Latest stories

  • in , ,

    Tegnologie dryf Timac Agro

    Derduisende boere regoor die wêreld reken op Timac Agro vir lonende, volhoubare plant- en diereproduksie. Timac Agro lewer nie net ’n produk op die plaas af nie: “Ons streef daarna om die lang pad saam met die boer te stap. Ons tegniese bemarkers bou nie net ’n verhouding met die boer nie; ons verstaan die […] More

  • Timac Agro
    in ,

    Produseer wendiere met Timac Agro

    Die beste gebruik van die beskikbare hulpbronne is die sleutel tot sukses vir boerdery in ons land. Só glo Schalk Hugo, wat saam met sy flukse vrou, Anelle buite Frankfort in die goeie ou Vrystaat boer. Hulle was agt jaar lank deeltydse boere, maar het twee jaar gelede die stad permanent vir die plaas verruil. […] More

  • in ,

    Bonnox beskerm boer se aftreebelegging

    Met die beskerming van jou aftreebelegging en jou kosbare wild speel jy nie rond nie. Wanneer albei deel is van dieselfde projek, kies jy Bonnox vir betroubare beskerming. Dutch Gibson, ’n boer in Chisamba, 70 km noord van Lusaka in Zambië, het besluit om 120 hektaar grond in ’n luukse wildsplaas te ontwikkel vir sy […] More

  • in ,

    NAMPO: Algar maak veehantering maklik

    Veeboerdery is pure plesier met Algar se doeltreffende, duursame veehanteringstoerusting. Algar glo die boer moenie sukkel nie, maar lekker en vinnig sy vee hanteer. Daarom het veeboere na Algar se standplaas op NAMPO gestroom. Hannes en Carin Nortjé, die eienaars van Algar, doen al die navorsing en ontwerp van Algar se toerusting self. Hannes is […] More

  • inenting
    in ,

    Dit is krities dat boere nou slenkdalentstof bestel

    Die eerste uitbraak van Slenkdalkoors sedert 2011 is op 28 April 2018 naby Jacobsdal in die Letsemeng plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat aangemeld. Volgens die amptelike OIE verslag soos gerapporteer deur Departement Landbou, Bosbou en Visserye het 250 skape uit ‘n trop van 600 gevrek. Wolproduksiestatistiek van Cape Wools SA (CWSA) toon dat wolverliese van […] More

  • in

    Braford-beestelersgenootskap: Rekordprys

    R100 000 is op die Nasionale Veiling van die Braford-beestelersgenootskap by The Bull Ring tussen Davel en Ermelo behaal. Die bul (GM1644) van Gert van der Merwe se Bonheur-stoetery, Bethal, is aan Jaco Storm van Frankfort verkoop. Altesaam 18 bulle is teen gemiddeld R39 916 stuk verkoop, 40 dragtige verse teen gemiddeld R17 162 stuk […] More

  • MARS
    in ,

    Gesonde kalwers groei in M.A.R.S.

    Gesonde diere sorg vir ‛n gesonde boerdery, daarom het kundiges in die landboubedryf die M.A.R.S.-kalwerkraaltjie ontwerp. M.A.R.S staan vir Mobile Animal Rearing System of Mobiele Dieregrootmaakstelsel. Dit is ‛n oop, verskuifbare kraaltjie of kampie waarin kalwers vanaf twee dae oud vir 60 dae of totdat hulle gespeen is versorg word. Veeboere kon hierdie kraaltjie vir […] More

  • RPO
    in ,

    RPO Noord-Kaap-kongres: Boere weer positief na die kongres

    “Die afgelope jaar het die rooivleisboere voor verskeie uitdagings te staan gekom in hulle bedryf. Die tydperk is veral gekenmerk deur die ergste droogte in dekades, onsekerheid op die politieke front met verwysing na onteiening sonder vergoeding, asook die onlangse uitbreking van listeriose,” het Johan van der Colff, voorsitter van die RPO (Rooivleisprodusente-organisasie) Noord-Kaap, by […] More

  • Bonnox
    in , ,

    Bonnox bewaar skaarswild soos goud

    ‛n Boer kan nie kanse waag met enige van sy bates se sekuriteit nie en skaarswild is een van die moeilikste bates om op te pas. Dit is dus die moeite werd om goeie geld te bestee om dit te beveilig. Jaco de Wet boer buite Rustenburg en gebruik die gunstige bosveldklimaat om verskeie wildsoorte […] More

  • in ,

    Wurms: Hulle beheer moet goed beplan word!

    Het jy al ooit daaraan gedink dat wurms deel van die skepping is? Ek het al baie gewonder of hulle enige nut het. Een ding is seker, en dit is dat as hulle hulle gashere almal sou doodmaak, dan sou hulle saam met hulle gashere uitsterf. Deur die eeue heen het hulle egter só saam […] More

  • in

    Waarom is die behoorlike ontwikkeling van ‘n ooi se plasenta so belangrik?

    Deur CJ (Bom) Louw, NWKV Produksie-adviseur, Suid-Vrystaat en KwaZulu Natal Die ontwikkeling en grootte van die plasenta word tussen dag 30 en dag 90 van dragtigheid bepaal. Die plasenta skei die hormoon estradiol af, wat die uier voorberei op melkklierontwikkeling. Die ontwikkeling van die uier gedurende laatdragtigheid sal die melkproduksiekapasiteit van die ooi bepaal. Die […] More

  • in ,

    Flukse masjiene maak mooi hooi

    Boerdery is pure plesier as jy die regte toerusting vir die taak het. Boere van die Balfour-omgewing op die Oostelike Hoëveld kon hulle onlangs verkyk aan al die masjiene wat van hooimaak ‘n plesier maak. Oud en jonk het in groot getalle opgedaag by die hooidag. More