Latest stories

  • in , ,

    Aerobotics vat voor in gewasmonitering

    Die samevoeging van GPS- en satelliettegnologie, kameras en sensors op hommels en jou slimtoestel is nou die nuutste deurbraak in gewasmonitering. Die tegnologiemaatskappy, Aerobotics het dit vervolmaak. Hulle neem tans die voortou in presisielandbou – veral waar peste en plae gestop word nog voor dit skade kan veroorsaak. Hulle Aeroview-sagteware is na baie ure in […] More

  • TLU
    in , ,

    TLU SA dien steeds die boer

    Te midde van ’n groeiende en baie ontstuimige landbouklimaat het die 121ste TLU SA-kongres vanjaar besondere belangstelling getrek. Daar is in baie duidelike terme oor die probleme in Suid-Afrikaanse landbou gepraat. Internasionale media en verskeie verteenwoordigers van ambassades was ook daar om te hoor wat TLU SA se standpunte en strategie is. Louis Meintjes is […] More

  • in ,

    Hoe werk ’n dissiplinêre verhoor?

    deur Christo Bester, LWO Werkgewersorganisasie Die Suid-Afrikaanse arbeidsomgewing is hoogs gereguleerd en dit is van deurslaggewende belang dat werkgewers die regte prosedures volg, veral wanneer ’n werknemer ontslaan word, aangesien foute gedurende hierdie proses tot geldelike verliese kan lei. ’n Dissiplinêre kode is noodsaaklik om te verseker dat daar duidelike reëls en prosedures in die […] More

  • in ,

    Aquadam se Agri Tenk het ’n leeftyd van 50 jaar

    Of  jy nou ’n watertenk vir besproeiing, vee, pluimvee of huisgebruik benodig, Aquadam het die regte tenk vir jou: die Agri Tenk. Dit is uiteindelik ’n tenk wat die boer se behoeftes pas, omdat dit spesifiek vir die plaas ontwerp is. Die Agri Tenk is ’n modulêre paneeltipe-staaltenk wat aanmekaarbout vir maklike en vinnige installering […] More

  • in ,

    Plant- en diereproduksie: Frekwensies bied verantwoordelike beheer

    Elke lewende organisme stuur sy eie frekwensie uit en wetenskaplikes het bewys dat plantegroei gestimuleer en peste beheer kan word deur die manipulering van frekwensies. Jan du Plessis van Agri Frequencies vertel hoe dit werk: Ja dis reg, met frekwensies kan insek- en swambeheer doeltreffend en akkuraat toegepas word. Frekwensies is nie net baie goedkoper […] More

  • in ,

    KragDag 2018: Doen dit self!

    Sorg vir jouself en sorg vir die planeet. Dit was die boodskap van KragDag 2018 wat by Diamantvallei oos van Pretoria gehou is. 15 700 mense het vanjaar die skou bygewoon. In die aanbiedings is daar baie gesels oor geldbestuur en sake-ontwikkeling. Die praatjie van dr Francois Durand, dier- en plantkundige van die Universiteit van […] More

  • in ,

    NMR Engineering: Hanteer jou vee maklik

    Dit was die vakmanskap en stewige staalwerk van NMR Engineering se krale en ander toerusting wat Pieter Herbst, vroeër van Link Seed en nou voltydse beesboer naby Greytown, se aandag eerste getrek het. Die staal wat NMR vir die vervaardiging van alle produkte gebruik, is dikker as dié van die meeste ander veehanteringstoerusting op die […] More

  • in ,

    So werk ’n grieweprosedure

    deur Christo Bester Prosedures in die werksplek verwys na ’n vasgestelde of amptelike wyse waarop ’n situasie hanteer moet word en het ten doel om sowel die werkgewer as die werknemer in te lig oor die nodige stappe wanneer ’n spesifieke voorval plaasvind. Dit is uiters belangrik dat die werkgewer interne kommunikasieprosedures vestig ten einde […] More

  • in ,

    Smarta bied bekostigbare pompbeheer sonder smart

    Dit is so goed asof jy altyd, dag en nag, langs jou boorgatpomp staan en boonop onder in die gat kan sien presies wat daar aan die gang is – as jy Smarta-pompbestuur het. Smarta wys jou enige plek in die wêreld hoe sake met jou waterpompe gesteld is: of die pomp loop of staan, […] More

  • bonnox
    in , ,

    Span tjop-tjop ’n heining met Bonnox

    Die toestand van ’n boer se heining is vandag net so belangrik as sy skape, daarom het Johan Venter, ’n deeltydse skaapboer en makelaar van Middelburg, tjop-tjop ’n Bonnox-heining op sy plaas gespan. “Ons het twee jaar gelede die 40 hektaar grond bekom en die eintlike doel was om ’n fabriek op te rig waar […] More

  • in ,

    Afwesigheid

    deur Mariëtte Redelinghuys, LWO Werkgewersorganisasie Afwesigheid is ʼn algemene probleem in die landbousektor. Dit het ʼn groot invloed op sakebedrywighede en moet doeltreffend bestuur word om produktiwiteit te verseker. Wat beteken afwesigheid? Afgesien daarvan om nie by die werk te wees nie, sluit afwesigheid die volgende in: Laatkommery (so lank as wat die werknemer nie […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.