
MELKTERT-JAFFELS
Jy benodig: – Melktertvulsel – Ses snye witbrood – Fyn Kaneel – Ekstra Suiker Nou maak jy so: – Plaas die brood in jou jaffelpan. – Skep twee eetlepels vol melktertvulsel in elke holte. – Strooi een teelepel suiker oor elke hopie. – Sprinkel goed met kaneel. – Braai op oop vlam totdat die brood […] More