
Konfyt-vierkante
Stel oond op 180 grade celcius. Jy benodig: – 310 ml koekmeel – 1 t bakpoeier – 1/4 t sout – 125g sagte botter – 80 ml suiker – ½ koppie konfyt van jou keuse Nou maak jy so: – Vryf die botter in die meel in. – Voeg die res van die bestanddele by. […] More