Latest stories

  • in ,

    Syngenta maak boere sterker met nuwe kleingraanswamdoder

    ՚n Staatmaker wat boere in staat stel om hulle gesaaides teen peste en plae te beskerm is Syngenta, die op-en-wakker manier wat deurgaans nuwe maatskappy ontwikkel om die boer met wenprodukte, wendiens en wenraad te bedien. Met die onlangse bekendstelling van Syngenta se nuwe sistemiese swamdoder in kleingraan in die Wes-Kaap, word ՚n nuwe era […] More

  • in ,

    Satansbos: Strenger beheer is nodig

    Satansbos is familie van tamaties, aartappels en eiervrug en die blomme lyk naastenby dieselfde. ՚n Toenemende bedreiging vir gesaaides en weiding is Satansbos (Solanium elaeagnifolium, Engels: silverleaf nightshade). Satansbos het waarskynlik reeds in 1905 saam met voer uit Mexiko na Suid-Afrika gekom. Dit het sedertdien landwyd versprei waar dit landerye, veral droëland, en weidingsgebiede inneem. […] More

  • in ,

    Gifblaar: Klein klossies, groot gif

    Die gifblaarplant is ՚n reuse euwel vir boere en ՚n teenmiddel bly ՚n vae droom. Gifblaar (Dichapetalum cymosum) is verantwoordelik vir talle vergiftigings van vee en wild. Die plant se natuurlik verspreiding is in die noordelike en westelike dele van Suid-Afrika, asook Namibië, Zimbabwe en Botswana. Die gebiede waar gifblaar voorkom is sanderige grond wat […] More

  • in , ,

    Beheer swartvlek met RovicLeers se jongste navorsing

    Daar is niks wat ’n boer so beïndruk en oortuig soos wanneer uitstekende proefresultate prakties in die veld gedemonstreer word nie. Dit is hoekom RovicLeers deurlopend die geleentheid benut om hulle jongste navorsing en tegnologiese verbeteringe aan hulle werktuie op die manier bekend te stel. RovicLeers besef ook dat daar daadwerklik opgetree moet word om sitrusboere te bemagtig om die swartvlekswam, wat dreig om Suid-Afrika se grootste […] More

  • in , , ,

    Sien is glo … en Monsanto wys

    Kennis is een van die belangrikste dinge waarmee vandag se boer toegerus moet wees om winsgewend en volhoubaar te boer. Dis hoekom boere Monsanto se onlangse boeredag by Endicott so waardevol gevind het. Hulle kon kennis maak met nuwe, gespesialiseerde kultivars waarmee hulle suksesvol kan boer, en kundiges het ’n wavrag waardevolle kennis oor landboupraktyke met hulle gedeel. More