Latest stories

  • in

    TLU SA eis dat plaasaanvalle meer aandag geniet

    TLU SA eis dat die minister van polisie, mnr. Bheki Cele, duidelikheid gee oor of plaasaanvalle en -moorde die aandag ontvang wat dit dringend benodig. Selfs al het dit volgens hom nie meer die status van ‘n Nasionale Prioriteitsmisdaad nie.   Die minister het vandeesweek in die parlement, in antwoord op ‘n vraag van die […] More

  • in

    Saai veroordeel minister Cele se uitspraak

    Elke boer in Suid-Afrika – groot en klein, arm en ryk, swart en wit, en ongeag politieke affiliasie – wil weet: Hoe moet ons boer as kommunale beeste elke nag in ons lande ingejaag word en ons oeste vernietig? Hoe moet landbou gedy as daar geen respek vir eiendoms- of verblyfreg is nie? Die tirade […] More

  • in

    SIMA skou uitgestel tot 2022

    Die koronavirus en ekonomiese klimaat het die organiseerders van die Franse SIMA skou gedwing om die skou uit te stel na November 2022. Dit is die tweede keer wat die datum van hierdie skou verander. Dit is aanvanklik beplan om by die  Villepinte exhibition kompleks in Parys 8-12 November 2020 plaas te vind. Toe word […] More

  • in

    Agri SA stel nuwe kommersiële maatskappy bekend

    In 2015 het Agri SA die uitvoerende bestuur van Agri SA onder leiding van mnr Omri van Zyl opdrag gegee om ‘n nuwe maatskappy genaamd Agri SA Enterprises (Edms) Bpk op die been te bring. Dienste is gefokus op die voedselwaardeketting en word aan ‘n wye spektrum kliënte gelewer. Dit sluit onder andere die betrokkenheid, […] More

  • in

    Een van die koudste winters in die afgelope 20 jaar: Meer reën word verwag in die somerseisoen

    “Ons is beslis naby aan die natter siklus met ‘n La Nina in die 2020/2021-seisoen asook die Indiese oseaan wat gunstig is,” sê Johan van den Berg van Santam Landbou. Die landbouskrywers het ‘n webinar gehad waar hy meer vertel het oor 2020 se weerneigings. Hy sê dat ons ‘n baie koue winter gehad het. […] More

  • in

    Nuwe vrywillige wintergraanheffing ingestel

    ‘n Alternatiewe trust vir die vordering van vrywillige wintergraanheffings – die Suid-Afrikaanse Wintergraan-bedryfstrust (SAWCIT) – is deur die bedryf in plek gestel nadat die Nasionale Landboubemarkingsraad nie die bedryf se aansoek vir die voortsetting van die statutêre heffing wou aanbeveel nie. Dit volg nadat georganiseerde landbou moes ingryp in die werksaamhede van die Wintergraantrust. Belangrike […] More

  • in ,

    Valtra BH 4

    Valtrac het van die geleentheid gebruik gemaak om boere by NAMPO Virtueel meer te vertel van hulle trekkers soos die nuwe BH-reeks wat onlangs in Suid-Afrika bekendgestel is. Kyk gerus (hier) https://youtu.be/RyPkCdk3haA na ‘n video en lees meer by https://www.proagri.co.za/valtrac-het-goeie-nuus-vir-boere-n-ou-vriend-met-n-nuwe-baadjie/ More

  • in ,

    Nuwe John Deere 6M: Africa Showroom

    Boere hoef nie bekommerd te wees omdat hulle nie vanjaar fisies by NAMPO kan wees nie, want John Deere bring deur NAMPO Virtueel elke werktuig na die boer se plaas toe. Met John Deere se visuele 3D en VR Afrika vertoonlokaal kan boere vanuit die gemak van hulle huis kyk hoe lyk die werktuie wat […] More

  • in ,

    LEMKEN Azurit-mielieplanter

    LEMKEN SA het by NAMPO Virtueel die hoë-tegnologie Azurit-mielieplanter waarna Suid-Afrikaanse boere al lank uitsien bekendgestel. Gaan kyk gerus hier hoe lyk die planter in aksie en lees hier  https://www.proagri.co.za/lemken-verskuif-plantergrense-met-die-azurit/ meer oor die planter. Besoek ook LEMKEN by NAMPO Virtueel. More

  • NAMPO
    in

    NAMPO Virtueel 2020

    Die NAMPO Landbou Skou en Konferensie nou oop vir besoekers. REGISTREER NOU! Suid-Afrika se eerste virtuele landbouskou en konferensie het gister vanuit Pretoria geopen en is toegangklik vir almal van oral deur die land. Sluit aan en besoek die skou en konferensie. Drie sale met toonaangewende uitstallers bied daagliks bykans 70 webinar praatjies aan wat […] More

  • in

    Wolmark styg skraps

    Op die 4de veiling van die 2020/2021 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 1,1% gestyg en op 11991c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging   18 […] More

  • in

    Nuwe John Deere 8R: Africa Showroom

    Boere hoef nie bekommerd te wees omdat hulle nie vanjaar fisies by NAMPO kan wees nie, want John Deere bring deur NAMPO Virtueel elke werktuig na die boer se plaas toe. Met John Deere se visuele 3D en VR Afrika vertoonlokaal kan boere vanuit die gemak van hulle huis kyk hoe lyk die werktuie wat […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.