Latest stories

  • Trending

    in

    Die president van Agri NK oorlede

    Die president van Agri Noord-Kaap, Henk van Wyk (60), is Saterdagmiddag (18 Augustus 2018) onverwags aan ‘n hartaanval oorlede. Henk was ‘n skaapboer van die plaas, Vondelingsfontein, naby Calvinia. Hy was sedert 2011 president van Agri Noord-Kaap en het ook op die direksie van Agri SA gedien. Sy vrou, Ronel, sê dat hy na middagete […] More

  • Trending

    in

    Geregtelike kennisgewings van onteiening: die feite

    Agri SA maan Suid-Afrikaners om berigte oor grondonteiening met omsigtigheid te lees. “Agri SA wil daarop wys dat hierdie nie onteiening sonder vergoeding is nie en dat daar regsremedies tot beskikking van die grondeienaar is, wat skynbaar ook in hierdie geval uitgeoefen word,” sê Annelize Crosby, Agri SA Hoof van Sentrum van Uitnemendheid: Grond. “Indien […] More

  • in

    VL spreek grondkwessie by jaarkongres aan

    ’n Waterskeidingskongres. Waarskynlik die belangrikste in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika én die Vrystaat. Dis hoe Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), sy organisasie se jaarkongres beskryf het. Volgens Wilken is daar “nêrens in die wêreld boere wat moet boer onder die druk waarmee Suid-Afrikaanse boere te doen het nie”. Meer as 250 […] More

  • in

    Wolmark styg op eerste veiling in 2018/2019-seisoen

    Op die 1ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +12,4% gestyg en op 23829c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      27235  (+13,1%)                        21 µ      24168   (+12,8%) 19 µ      25074  (+12,2%)                        22 µ      […] More

  • in

    KragDag wen weer

    ’n Vreeslike wind en vriesweer het nie besoekers gekeer om hierdie jaar die drie-daelange KragDag-fees by te woon nie. 15 700 mense het gaan kyk wat hulle kan doen om te vorder op die pad van selfstandigheid en ingeloer by die meer as 300 tema-gedrewe uitstallers of sommer net ’n bietjie ontspan en lekker geëet […] More

  • in

    Goeie begin vir bokhaarmark

    Die sybokhaarmark het die winterverkoopseisoen op ‘n positiewe noot begin met die gemiddelde markaanwyser wat op R282,62/kg gesluit het. ‘n Totaal van 91 743 kg is aangebied met ‘n  98,0% verkoopspersentasie. Die Rand het met 4,2% verswak teenoor die Amerikaanse Dollar en het teen R14,15 verhandel. Die katalogus het vir die eerste keer die volhoubaarheidstatus […] More

  • in

    Beperking van grondeienaarskap sal ekonomiese ramp wees

    Agri SA is baie bekommerd oor die onlangse kommentaar van die ANC se voorsitter, Gwede Mantashe. Mantashe het volgens berigte voorgestel dat ‘n beperking op grondeienaarskap ingestel word, wat wit boere tot 12 000-hektaar grond sal beperk. Hy het verder voorgestel dat die oorblywende deel van die grond aan die regering sonder vergoeding oorhandig moet word. […] More

  • in

    Voerinnamemetings van vleisbeeste

    Geskiedenis is gemaak toe belanghebbendes wat gemoeid is met die akkurate meting en sinvolle aanwending van voerinname by vleisbeeste saamgekom het op 7 Augustus 2018. Die Sernick groep was die gasheer op die plaas Liebenbergstroom, Edenville. Die inisiatief spruit voort uit die besluit van Stamboek se Logix Vleisbeesforum om díe belangrike aspek van aantekening en […] More

  • in

    Boere sal nie toelaat dat hulle plase gesteel word nie

    Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap voorsitter, het die stelling gemaak na afloop van ’n e-konferensie vir TLU-SA Oos-Kaap lede dié naweek. “Die […] More

  • in

    Agri SA bevraagteken geldigheid van die lys plase

    Agri SA bevraagteken die status en inhoud van die uitgelekte lys van plase wat na bewering vir onteiening sonder vergoeding (OSV) geoormerk is. Dié lys is die naweek bekendgemaak en het tot paniek onder grondeienaars gelei. Dit volg op ‘n aanvanklike bangmaak-taktiek deur die ANC om 139 plase vir OSV te teiken. “Agri SA is […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.