Latest stories

  • Kuhn
    in ,

    Valtrac se Kuhn-hoogloopspuit is die nuwe norm

    Groterwordende plase vereis groterwordende werktuie en daarom het Kuhn ’n nuwe hoogloopspuit gebou. Die werktuig is wêreldwyd gewild en is tans besig om ook in die Suid-Afrikaanse mark ’n stewige vastrapplek te kry. Valtrac, die betroubare verskaffer van landboutoerusting, is die invoerder en verspreider van hierdie grensverskuiwende spuit. Die Kuhn Stronger HD 4000 is vanjaar […] More

  • Lemken
    in ,

    LEMKEN sê: ’n Duisend dankies

    “Ons is dankbaar dat ons boere die waarde van kombinasiebewerking en die LEMKEN-manier van grondvoorbereiding ingesien en die voordele daarvan aangegryp het,” sê Karel Munnik, bestuurder van dié Duitste vervaardiger se kantoor in Suid-Afrika. Die 1 000ste LEMKEN, sedert die vestiging van die plaaslike kantoor in 2012, is so pas verkoop aan Bertus Gerhardt, wat […] More

  • Scania
    in ,

    Scania draf lag-lag met die swaarste vrag

    “Ek sal ’n Scania weer vervang met ’n Scania,” sê Rossouw van Bergen, eienaar van Noordkaap Landboudiens- (NKLD) -vervoermaatskappy en besproeiingsboer van Backhouse Landgoed by Douglas. Rassie Jonker, wat al 23 jaar van Rossouw se Scania-vragmotors bestuur, stem saam: “Die beste ding wat nog ooit op die aarde gemaak is, is ’n Scania R 580.” […] More

  • macdon
    in ,

    As koring kon kies: Vitamech se MacDon FD1-bandstropertafel

    Dit is enige fatsoenlike koringoes se strewe om met ’n MacDon FD1-bandstropertafel gestroop te word. Die MacDon FD1 Flexdraper volg immers die grondglooiinge getrou na om al die halms netjies af te sny en in gelid, almal met die koppe na dieselfde kant, op die band te plaas wat hulle sagkens en sorgsaam na die […] More

  • in ,

    Kubota staan sy man op ’n sendingstasie

    Om na 1 200 mense om te sien sit nie in enige organisasie se broek nie, maar dit is die daaglikse taak van die KwaSizabantu-sendingstasie, 50 km oos van Greytown. Die dinamiese Duitste sendeling, Erlo Stegen, het die sendingstasie in 1970 gestig en dit word sedertdien oorstroom deur mense wat ՚n behoefte het aan geestelike […] More

  • orthmann
    in ,

    Orthman-strookbewerking: Boer slim en bespaar diesel

    Die Orthman 1tRIPr-strookbewerker is nie ’n masjien nie – dit is ’n kopskuif in bewerking. Henk en Riana Michau het twee jaar gelede van die Springbokvlakte af na Reitz verhuis, om ’n hele nuwe boerdery met die beskrywende naam, Vredevind, te begin. Henk sê hy dink al lank na oor strookbewerking, en die trek na […] More

  • Massey
    in ,

    Massey Ferguson bied alles vir hooimaak

    Mooi, maklike hooi is nou binne elke boer se bereik met die toevoeging van Welger se beproefde rondebaler-tegnologie tot BHBW se Massey Ferguson-reeks. Daarmee bied BHBW nou aan plaaslike boere en kontrakteurs ’n hooimaakpakket soos min. Dit volg ná die oorname van Lely se voermaakafdeling (wat Welger insluit) deur AGCO, wat Massey Ferguson vervaardig. Boere […] More

  • in ,

    Die reuse Versatile-trekker is hier: Nou kan ‘n boer mos bóér!

    ‘n Skitterende toonbeeld van trekkrag, vastrap en doeltreffendheid – dit is die gedugte Versatile-trekker wat JWL Landbou nou uit Kanada invoer. Boere was beïndruk toe hulle die Versatile-trekkerreeks onlangs in Hoopstad se moeilike sandlande in aksie gesien het. Die reuse trekker is sterker as ‘n hele klomp spanne osse, eenvoudig om te gebruik en maklik […] More

  • Kuhn
    in ,

    Valtrac: Baal beter met die nuwe Kuhn LSB 1270 DX-grootpakbaler

    Wanneer jy ‘n groot platbak het om vinnig vol bale te pak, het jy ‘n grootpakbaler nodig wat sy baalwerk ken. Hendrie Hills van Brits se Kuhn LSB 1270 DX, wat hy by Valtrac aangekoop het, het sy voermaakonderneming na ‘n nuwe vlak geneem. “Die vervoer van die bale is nou baie meer ekonomies, want […] More

  • john deere
    in ,

    John Deere se Onderdelekompetisie: Motivering vir nog beter diens aan die boer

    John Deere is nie net ’n voorvatter as dit by tegnologiese ontwikkeling kom nie. Hulle glo ook daarin om met opwindende projekte hulle werknemers beter en slimmer te maak – alles tot voordeel van die boer. John Deere Suid-Afrika het drie jaar gelede ’n baie suksesvolle Tegnikus van die Jaar-kompetisie aan die rol gesit en […] More

  • CLAAS
    in ,

    CLAAS laat wêreldrekord spat!

    Soos ’n warm mes deur botter – só het CLAAS se DISCO 1100 RC-snyerkneuser deur die lusernland gesny om die wêreldrekord vir die meeste snywerk in agt uur ver te oortref. Die skouspel het op 1 Julie vanjaar op Mesbergen Farms in Colorado plaasgevind waar Tate Mesbergen net na twaalfuur die middag sy Axion 800 […] More

  • new holland
    in ,

    New Holland bied aan: Die soetste stroper en die taaiste trekker

    Groot dinge, waaroor boere tot in die verre toekoms bly en dankbaar sou wees, het begin toe Abe Zimmerman in 1895 ’n toerustingherstelwinkel in New Holland, Pennsylvania, Amerika, oopgemaak het. Dit is die oorsprong van die naam, New Holland, wat boere regoor die wêreld vandag nog met waardering en respek gebruik. Abe het gou besef […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.