
Bestuurskalender vir wolskape in die somerreëngebiede van Suid-Afrika (JUNIE & JULIE)
Die NWKV se produksie-adviesdiens publiseer elke twee maande ‘n lys van bestuursaksies wat as belangrik vir die daardie twee maande beskou word. Dit sal boere help om hulle veekudde beter te bestuur. Suiplammers (Maart en April se lammers) Doseer alle lammers ouer as 12 weke teen lintwurm en rondewurms. Verskaf ook Vit A en minerale (inspuitbaar of oraal). […] More