Latest stories

  • in ,

    Spilpunttegnologie: Benut elke vierkante meter met ’n Zimmatic Lateraal

    Op hierdie ronde aarde van ons verkies ons om ons lande reghoekig te hou. Dit is net baie makliker om op te meet en maksimaal te benut. Vir besproeiingsboere is ’n reghoekige besproeiingstelsel dan ook baie prakties, maar ’n spilpunt loop in ’n sirkel. Zimmatic se laterale (lineêre) besproeiingstelsels bied ’n wye verskeidenheid aandrywing- en […] More

  • in , ,

    Irrigation Unlimited bied waarlik onbeperkte besproeiingsoplossings

    Derduisende rand en maande se noukeurige navorsing word in die landbou bestee aan plant- en saadontwikkeling vir net die beste groei en produksie. Net soveel tyd, geld en energie word gebruik om bemestingstowwe te ontwikkel om gewasse die nodige hupstoot te gee en goeie oeste te verseker. Al hierdie sorg en aandag is net sinvol […] More

  • in ,

    Agrico leer pompe om self te dink

    Die dae van met die bakkie afry pompstasie toe om die dag se besproeiing aan die gang te kry en om seker te maak dat elke spilpunt deur die dag (en nag) die water gee wat nodig is, is verby. Met Agrico se pompbeheerstelsel wat by NAMPO vertoon is kan jy selfs van jou strandhuis […] More

  • Zimmatic
    in ,

    Zimmatic neem presisiebesproeiing na nuwe hoogtes

    Die ongelooflike het nou moontlik geword en is binne bereik van die Suid-Afrikaanse boer. ’n Spilpunt kan nou die presiese hoeveelheid water wat ’n enkele plant benodig op hom toedien. Gegewe dat grond oor ’n enkele land vinnig kan verander en die waterhou- en dreineringsvermoë ook vinnig wissel, is dit ’n uitmuntende manier om presisielandbou […] More

  • in

    Besproeiing: Lindsay loop voor met Zimmatic

    Besproeiingsgrond is duur, water is skaars en tyd is kosbaar. Die boer wat wil oorleef en vooruit boer, moet sorg dat elke druppel en elke minuut tel. By Lindsay, verspreider van die Amerikaanse Zimmatic-besproeiingstelsels, gaan alle nuwe tegnologiese ontwikkelings daaroor om die boer te help om meer doeltreffend te boer en produksie te verhoog sonder […] More

  • in

    Nou nóg beter: Senter 360 kry nuwe wiele, sprinkelaars en beheerkaste

    Die Senter360-span by NAMPO is baie trots op die nuwe vlekvryestaalkas wat poeierbestryk is. Die kas kan maklik opgradeer word met die hardeware wat nou net ingeprop hoef te word. Jakkie Oosthuizen, sake-ontwikkelingsbestuurder van Senter 360, wys hoe lyk die kas en Theuns Dreyer, besturende direkteur van Senter 360, wys hoe lyk die nuwe sprinkelaar. […] More

  • in , , ,

    Vang heeldag son vir krag

    Die groot ding van die aarde is dat hy rond is. Dan draai hy ook nog in die rondte en hy hang effens skeef. Hoewel die draaiende bal darem nie tot gevolg het, soos mense aanvanklik gevrees het, dat hulle sal afval nie, het dit wel tot gevolg dat sonstrale nie die aarde deurgaans teen […] More