Latest stories

  • in ,

    Herwin en hergebruik afvalwater met Clarus Environmental se Fusion-reeks

    “Die belangstelling om kosbare water vir besproeiing te herwin en te behandel op plase, is besig om te styg. Reënwatertenks en sontoestelle is vinnig besig om die norm te word, so sal jou eie rioolstelsel binnekort baie voordelig wees. “Behandelingsaanlegte is nou toeganklik vir boere en selfs vir wonings van individue wat passievol is oor […] More

  • in ,

    Die CAT S62 Pro: Taai gereedskap vir tawwe omgewings

    Jy kies tog jou toerusting en gereedskap op grond van hoe taai en veelsydig dit is – waarom dan nie ook jou selfoon nie? Om die jongste slimfoon te koop as jy eintlik ‘n aktiewe, buitelugleefstyl geniet, is soos om ‘n sportmotor vir ‘n 4×4-vakansie te koop. Jy behoort eintlik vir jouself  ‘n toestel met […] More

  • in ,

    Eridanus: Belê in boerdery en vermy belasting

    Om te kan boer is nie vir almal beskore nie. Om ՚n boerdery te begin vereis baie kapitaal en die boer moet vir ՚n hele aantal jare kan oorleef voordat daar ՚n noemenswaardige wins sal wees. Behalwe vir die grond wat die voornemende boer moet kan bekostig, is daar ook ՚n groot verskeidenheid uiters duur […] More

  • in ,

    Logistiek in ‘n veranderende sake-omgewing: Druk op voedselproduksie

    deur Delia Cooney van Freight Innovations Dit is uiters moeilik om na die Covid-inperkings sake in die wêreld te doen, en Suid-Afrika is geen uitsondering nie. Verbruikers se besteebare inkomste het verminder en hulle kooppatrone het die landskap verander. As gevolg van sakelui wat van die huis af werk en die gevolglike lewenstylveranderinge, beweeg onder […] More

  • john deere
    in ,

    John Deere glo: Aanhouer wen!

    Aanhouer wen! Gert Grobler se toekenning as John Deere se Tegnikus van die Jaar is seker die beste bewys van dié uitdrukking. Nadat hy die afgelope ses jaar elke keer in die Top Tien geëindig het, kon Gert uiteindelik met die prys ter waarde van R100 000 huis toe gaan, maar nog belangriker as dit […] More

  • in ,

    APAC beskerm boerebelange

    Die boer behoort beskerm te word teen uitbuiting deur markagente. Dit is die siening van die Agricultural Produce Agents Council, of te wel APAC. Francois Knowles, registrateur van APAC, sê dit is belangrik dat boere besef APAC dra hulle belange op die hart. APAC is gestig ingevolge die Landbouprodukagentewet Nr. 12 van 1992. Hierdie wet […] More

  • in , , , , , ,

    ISUZU helps farmers survive drought

    MERWEVILLE – The drought in South Africa has threatened the livelihood of many farmers. Isuzu, in partnership with non-profit organisation, Farmers Assist South Africa and truck dealer Motus Isuzu Isando, have worked together to reduce the impact of the drought on farmers. To this end the third load of fodder, food and farming essentials have […] More

  • in , ,

    Verlies aan kapasiteit en vaardighede in katoenwaardeketting “kos” SA R20-miljard

    Ten spyte van sewe jaar se volgehoue groei word die Suid-Afrikaanse katoenbedryf bedryf steeds gekortwiek deur ‘n gebrek aan kapasiteit en vaardighede binne die waardeketting wat daartoe lei dat die bedryf nie die volle positiewe impak van plaaslike bevoordeling geniet nie. Dit beteken dat die meeste van die land se pluiskatoen (ook bekend as katoenlint) […] More

  • in ,

    Agri4all bied alles waarmee jy kan boer op een werf

    Die wêreld het verander, en landbou is geen uitsondering nie. Boere moes vinnig aanpas by die vreemde omstandighede wat 2020 oorheers het. Skoue en veilings, wat gewoonlik groot byeenkomste was, moes skuif na aanlynplatforms om by die COVID-regulasies aan te pas. Agri4all is ’n webblad wat reeds vanaf 2018 bestaan en wat boere die geleentheid […] More

  • in , ,

    Jy kan reken op Freight Innovations se vervoeroplossings

    Die Covid-19-inperking het ’n ernstige uitwerking op die bestuur van voorraadkettings gehad. Veral ondernemings wat staatmaak op die kostedoeltreffendheid van lae voorraadhouding en aflewerings wat net betyds of op bestelling geskied, is swaar getref. Invoere van Sjina het vir etlike maande stilgestaan en dit het selfs gevestigde Suid-Afrikaanse maatskappye in die grond in gedruk, veral […] More

  • in ,

    Kyk en leer! MyLife het ’n kursus net vir jou

    Hoe lyk die insekte wat kosmetiese skade aan sitrus aanrig? Hoe kies ek ‛n goeie bul op ‛n veiling? Hoe stel ek ‛n sakeplan op? Hoe moet my vrugte verpak word vir uitvoer? ‛n Boer moet iets van alles weet (en wees) om ’n suksesvolle onderneming te bedryf. Hy is ‛n plantkenner, dierkenner, grondkenner, insekkenner, […] More

  • shell
    in ,

    Shell was by virtuele NAMPO: Laat jou trekkers gladweg deur die lande gly

    Hoë eise word aan trekkers gestel. Daarom het hulle die regte smeermiddels nodig om hulle deurgaans produktief aan die werk te hou. Shell WBF 100 is ’n hoë-gehalte, multi-funksionele, kostemededingende smeermiddel wat spesifiek vir die streng eise van boerdery ontwerp is. Hierdie uitmuntende olie is geskik vir alle plaaswerktuie. Dit is gepas vir die eenvoudigste […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.