Latest stories

  • in ,

    Bayer bring die saadwêreld na Secunda

    Monsanto was bekend vir hulle leersame en gewilde demonstrasiedae oor die afgelope jare, wat op hulle navorsings- of kommersiële plase in die oostelike en westelike mieliestreke aangebied is. Bayer het Monsanto verlede jaar oorgekoop, en daar is besluit om vanjaar die boeredae met kongresse af te wissel. Die oostelike kongres is onlangs in Secunda gehou […] More

  • in ,

    AfriKelp ontgin gesondheid uit die see uit

    Die see lewer baie skatte op en ՚n besondere een wat landbou geweldig baie verryk is die rooi en bruin seebamboes wat net op ՚n paar plekke in die wêreld voorkom. Hulle tuiste is in suidelike oseane langs ons Weskus en in die Gansbaai/Hermanus-streek. Die hoë hoeveelheid voedingstowwe, skoon water en die sterk golfaksies maak […] More

  • in ,

    Maksimum opbrengs: Timac Agro het boere aan die gons

    deur Tisha Steyn Graan-, groente- en vrugteboere in die Overberg kan nie uitgepraat raak oor die voordele wat Timac Agro se plantvoeding en ander produkte vir hulle inhou nie. Die boere het onlangs Timac Agro se eerste inligtingsdag by Kam’Bati op die oewer van die Breederivier naby Swellendam bygewoon. Roullier Timac Agro Suid-Afrika is ’n […] More

  • in ,

    Verbeter jou pekanneutoes met World Focus

    “Ek hou baie van World Focus se uitkyk,” sê Herlu Smit van Boomplaas naby Jacobsdal. “Hulle is nie hier net om ’n produk te smous nie; hulle verbeter die gesondheid van die grond en dit lei tot hoër produksie.” Herlu sê daar is groot waarheid in die slagspreuk: Sorg vir jou grond, dan sorg jou […] More

  • in ,

    Irrigation Unlimited: Ocmis is die leier met wateraangedrewe besproeiing

    Sinvolle watergebruik was nog nooit so belangrik soos nou nie. Die droogte wat die afgelope paar jaar landwyd sy merk gelaat het, het baie boere opnuut laat besef hoe belangrik dit is om water doeltreffend te gebruik. Irrigation Unlimited se Ocmis-kruipspuite gee boere al die voordele van jare se tegnologiese ontwikkeling in wateraangedrewe besproeiing vanuit […] More

  • in ,

    Boer vooruit met Geïntegreerde Plantenergiebestuur

    Die wenboer is die een wat lewer wat die verbruiker van hom verwag en bereid is om voor te betaal. Produseer gesonde en bekostigbare voedsel volgens aanvaarbare en volhoubare metodes en gebruike. Begin om minder chemikalieë en meer natuurlike produkte te gebruik om tred te hou met die voedingsbehoeftes van die wêreld. Konsentreer op die […] More

  • in ,

    Inttrac Trading: Laat Niubo jou snoeisels wegwerk

    “Na 250 hektaar lyk dit nog nie eers of die Niubo se lemme gewerk het nie,” vertel Alwyn Dippenaar van LA Grape Farms naby Augrabies. Die 1,5-meter Niubo T-Max is van April af besig om die bekende tafeldruiweboerdery te help om korte mette van alle gesnoeide takke en droë materiaal in die wingerde te maak. […] More

  • in ,

    Valtrac los pekanboerdery se groot probleem op:

    ’n Opwindende en lonende produk om mee te boer is pekanneute en dit lyk nie of die aanvraag en gevolglike gunstige pryse in ons leeftyd ’n plafon sal bereik nie. Maar elke paradys het sy slang en pekanneutboerdery se slang was die oesery en skoonmakery. Vernuftige kontrêpsies is uitgedink soos optelrollers wat soos roomkloppers of […] More

  • in ,

    Plant vir die toekoms met pekanneute

    180 jaar. Dit is hoe lank ‘n pekanneutboom kan aanhou om neute te lewer. Met so ‘n lang produktiewe lewe in die vooruitsig verdien die belegging in jou kinders en kleinkinders se toekoms die beste moontlike wegspring. Hardus du Toit, senior tegniese beampte by SAPPA (die pekanneut-kwekersvereniging) het by TLU Sentraalstreek se Landboukorrels Boeredag vertel […] More

  • in ,

    Wat steek in ’n naam? PIONEER® – baanbreker met nuwe kultivars

    Die eerste saadmaatskappy in ons mieliesaadnaamreeks is PIONEER® wie se naam ’n vertroude woord op boere se lippe is. PIONEER® het in 2012/13 ’n nuwe benamingstelsel vir hulle mielies in werking gestel sodat die boer met ’n oogopslag kan sien wat van elke kultivar verwag kan word. Só lyk ’n PIONEER®-kultivarnaam: Wat is VRV? Dit […] More

  • zimmatic
    in ,

    40-jarige Zimmatic loop nog sterk

    Meer as waarde vir geld. Dit is wat ’n Zimmatic-spilpunt die boer bied; nie net omdat hy so doeltreffend werk nie, maar ook omdat hy so lank hou. Die tweede Zimmatic-spilpunt in Suid-Afrika is in Oktober 1978 aan Guillaume de Swardt, mielie- en koringboer van Taaiboschpoort naby Petrusville, verkoop. Guillaume fokus nou meer op sy […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.