Latest stories

  • in , ,

    Tegnologie dryf Timac Agro

    Derduisende boere regoor die wêreld reken op Timac Agro vir lonende, volhoubare plant- en diereproduksie. Timac Agro lewer nie net ’n produk op die plaas af nie: “Ons streef daarna om die lang pad saam met die boer te stap. Ons tegniese bemarkers bou nie net ’n verhouding met die boer nie; ons verstaan die […] More

  • rsa group

    Trending

    in ,

    Doen jou huiswerk!

    Party boere haat dit en vermy dit soos die pes. Vir ander is dit die eenvoudigste oplossing vir ’n volhoubare inkomste. Dan is daar ook diegene wat die markgolwe lees en verstaan en weet hoe om die stelsel te benut om geld te maak. Die feit bly – sonder varsproduktemarkte sal Suid-Afrika se groentebedryf tot […] More

  • in , ,

    Irrigation Unlimited bied waarlik onbeperkte besproeiingsoplossings

    Derduisende rand en maande se noukeurige navorsing word in die landbou bestee aan plant- en saadontwikkeling vir net die beste groei en produksie. Net soveel tyd, geld en energie word gebruik om bemestingstowwe te ontwikkel om gewasse die nodige hupstoot te gee en goeie oeste te verseker. Al hierdie sorg en aandag is net sinvol […] More

  • bt-mielies
    in ,

    Beveg weerstand by stronkboorders met toevluggebiede

    Weerstandbiedendheid van Busseola fusca in Bt-mielies is in 2006 vir die eerste keer angeteken. In hierdie artikel bespreek Philip Fourie van Pioneer die noodsaak van praktyke om weerstandbiedendheid te bekamp. Sedert die vroeë 1920’s word mieliestronkboorder, Busseola fusca, as ’n ekonomies belangrike pes deur die hele sub-Sahara Afrika erken. Dit lei tot groot oesverliese in […] More

  • monsanto
    in ,

    Monsanto se nuwe saadreeks vul verskeie leemtes

    Die reën maak enige boer se hart ligter en meer ontvanklik vir nuwe inligting. Tydens Monsanto se onlangse boeredag op hulle Rietgat-proefplaas buite Lichtenburg was die wolke swaar en die grond papnat. Die boere wat die boeredag bygewoon het, het tevrede en lus vir boer gelyk… en ook lus om te hoor hoe Monsanto hulle […] More

  • in ,

    Irrigation Unlimited: Ocmis die leier met wateraangedrewe besproeiing

    Sinvolle watergebruik was nog nooit so belangrik soos nou nie. Die droogte wat die afgelope paar jaar landwyd sy merk gelaat het, het baie boere opnuut laat besef hoe belangrik dit is om water doeltreffend te gebruik. Irrigation Unlimited se Ocmis-kruipspuite gee boere al die voordele van jare se tegnologiese ontwikkeling in wateraangedrewe besproeiing vanuit […] More

  • in ,

    Mooigezicht Landgoed: So word water bespaar

    ‛n Mens kan leer om met 50 liter water per dag klaar te kom, maar hoe leer jy ‛n druiwekorrel om steeds pragtig uit te swel as die reën nie kom nie en die water hoendertandskaars is? Boere regdeur Suid-Afrika maak planne om aan te hou produseer ondanks droogtes en ander ellendes, maar almal kan […] More

  • in ,

    Undercover Farming: Verhoog jou produksie en gehalte

    Die ontwikkeling van kweekhuistegnologie het met rasse skrede gevorder oor die afgelope dekade of twee. Die dae van beperkende smal tonnels, watervermorsing, raaiwerk en alles regspuit met chemiese middels is verby. By die Undercover Farming-konferensie in Pretoria het die landboukundige, Lindie Grobler van Agri Alchemi, aan boere verduidelik hoe belangrik dit is om saam met […] More

  • in ,

    Veelsydige Bonnox werk ook vir groente

    Oor boerevernuf kan boeke vol geskryf word. Een van die gawes eie aan die gees van die plaas, is die talent om ’n gebruiksitem met sukses op verskillende maniere aan te wend – selfs vir take waarvoor dit nie gemaak is nie. Die ware spreekwoord van “’n boer maak ’n plan” geld vandag nog steeds […] More

  • in ,

    PANNAR: 60 jaar van diens aan die boer

    Diens aan die boer was die rede vir PANNAR se ontstaan sestig jaar gelede en dit is wat PANNAR vandag nog en steeds doeltreffender doen – diens lewer om die boer te help om steeds winsgewender en suksesvoller te boer. PANNAR het in 1958 as ‛n nederige saadmaatskappy in Greytown in die KwaZulu-Natalse Middelland begin […] More

  • gliogrow
    in

    Werk saam met die natuur en verbeter jou opbrengs

    Die natuur is vol groeikrag, maar met intensiewe graanverbouingstelsels wat die grond jaar na jaar uitput, het die natuur dikwels ’n hupstoot nodig. Die navorsers van World Focus wat die Gliogrow-produkreeks ontwikkel het, konsentreer daarop om plante op ’n organiese manier te help om die voedingstowwe wat hulle werklik nodig het, beter op te neem […] More

  • in , ,

    John Deere laat geenbewerking werk op Hoëveld

    In die ou dae toe geenbewerking op die Hoëveld nog in sy kinderskoene was en ’n swaar frons op die deursnee boer se voorkop gelaat het, het Danie Hattingh en sy seun Francois, van Heilbron besluit om die boere in KwaZulu- Natal se voorbeeld te volg en die geenbewerking-perd op te saal. John Deere het […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.