Latest stories

  • in ,

    Ian Cunningham: Agri-Wes-Kaap se Santam Jongboer van die Jaar

    Ian Cunningham (37) boer met sagtevrugte en wyndruiwe in Elgin en Villiersdorp. Hy is aangewys as Agri Wes-Kaap se Santam Landbou Jongboer van die Jaar vir 2022. Hierdie jong boer is gekweek Ian het grootgeword in die Ixopo-distrik van KwaZulu-Natal waar sy stiefpa met hout, aartappels en vleisbeeste geboer het. Hy het skoolgegaan in ՚n […] More

  • in ,

    NAMPO: Vuur en vlam terug

    Na ՚n afwesigheid van twee jaar van die internasionale landboukalender het NAMPO-oesdag, die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond, inderdaad ՚n oorweldigende terugkeer gemaak. Die hele landbougemeenskap het van 16 tot 20 Mei 2022 op Bothaville toegesak vir die jaarlikse NAMPO-oesdag. Na drie jaar se stilte het NAMPO-park behoorlik gegons, en was ՚n reuse sukses […] More

  • in , ,

    Wat is nuut? Agriteknuus

    Combined Powers Krone en LEMKEN het letterlik kragte saamgespan om ‘n nuwe, outonome stelsel met die naam, Combined Powers, aan te bied. In hierdie gesamentlike projek is ‘n outonome eenheid bestaande uit ‘n aandrywingseenheid en verskeie werktuie ontwikkel. Nadat hierdie vernuwende konsep die toetse ten opsigte van bewerking, ploeg, plant, sny, belug en hark verlede […] More

  • in ,

    Klimaat- en Landboutoestande

    deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting• Daar is nog reën moontlik vir die Somerreënvalgebied tot ten minste die middel van Mei.• La Nina-toestande duur voort.• Koeler toestande met ligte reën moontlik vir die Weskaap vir April en eerste deel van Mei. Huidige toestande Temperature is besig om af […] More

  • in ,

    Plant pistasieneute vir meer wins

    Die afgelope paar jaar het meer boere in Suid-Afrika pekanneute begin plant omdat die bedryf winsgewend is. Maar daar is ook ander neutsoorte wat vir die boer net soveel of selfs meer geld kan verdien. Een van daaardie neute is pistasieneute, in Engels pistachio nuts, en in Afrikaans ook bekend as pimperneute, of groenamandelboomneute. Pistasieneute […] More

  • in , ,

    Baardknyp by mielies (“silkjamming”)

    deur Roelof le Roux, landboukundige Baardvorming en bestuiwing is van kritieke belang by pitvorming van mielies. Elke bestuifde baard kan ՚n pit by die opbrengs voeg, maar ՚n onbestuifde baard is ՚n verlore pit. Enige hindernis vir die bestuiwingsproses het dus ՚n baie regstreekse impak op die opbrengs. Hindernisse in die weg van suksesvolle baardvorming […] More

  • in , ,

    ReMaCon Yfel: Die oplossing vir bergingsruimte van droë materiaal

    ՚n Wakker kop is nodig om oplossings te vind wanneer bergingsbehoeftes soos ՚n berg voor jou lê. Toe AFGRI bergingsruimte begin nodig kry, was daar twee vereistes waaraan die oplossing moes voldoen: dit moet kostedoeltreffend wees en beperkte oppervlakruimtes ten volle benut. Hardus Dupper, hoofingenieur by AFGRI Graanbestuur, het ՚n produk opgespoor wat presies dit […] More

  • in ,

    Skryf jou beste suiwel in vir die 189ste SA suiwelkampioenskappe in 2022

    Alle suiwelprodusente word genooi om in te skryf vir die 2022 Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe, die grootste, oudste en mees gesogte suiwelgebeurtenis in die land. Die kampioenskappe, wat sedert 1834 deur Agri-Expo aangebied word, lok jaarliks sowat 900 inskrywings van groot, medium en klein vervaardigers. Hierdie suiwelprodukte kompeteer vir die gerekende titels van SA Kampioen, die Qualité-merk […] More

  • in , ,

    Isuzu-trokke wys hulle staal by Gerotek

    Om ‘n wenner te word is ‘n onderskeiding, maar om ‘n wenner te bly verg nog meer vindingskrag en toewyding. Isuzu Trokke Suid-Afrika (ITSA) is die afgelope twee jaar al die markleier in Suid-Afrika met ’’n markaandeel van 16,2%. As busse en klein trokkies ingesluit word, lê Isuzu tweede. Hierdie posisie het nie vanself gekom […] More