Latest stories

  • in , ,

    Valley is steeds op die kruin van besproeiing: Kry volle beheer oor jou spilpunte met Valley se 365™-platform

    Talle goeie redes noop boere regoor die wêreld om Valley te kies vir spilpuntbesproeiing. Valley bied immers die beste waterbenutting en stel die boer in staat om sy spilpunte vanaf enige plek in die wêreld akkuraat te beheer. “Valley se spilpunte staan stewig, want hulle is ontwerp en gebou om hoë windspoed te weerstaan.  “Die […] More

  • in , ,

    Maak die beste van jou beperkte hulpbronne met Agrico

    ՚n Groot watertekort het Beerseun Boerdery buite Tzaneen tot ՚n jaar gelede aan bande gelê, tot hulle die beste tegnologie en toerusting ingespan het om die water wat hulle wel het ten beste te benut. Vandag plant hulle suikermielies, groenbone, pampoene, eiervrug, verskillende kultivars rissies, papajas, koejawels, makadamianeute, sitrus en vye. Hulle lewer hoofsaaklik aan […] More

  • in , ,

    Nog makliker besproeiing vir die boer: Besproei akkurater met Agrico se GPS-webbeheer

    Agrico doen weer baanbrekerswerk met spilpuntbeheerstelsels. En om die nuus nog beter vir boere te maak, kry elke boer wat ’n nuwe AGRICO Advanced Rain-paneel- of pompbeheerder aanskaf 24 maande gratis toegang tot hulle slim, nuwe, internetgebaseerde stelsel. Die stelsel bied afstandbeheer vanaf enige slimfoon, tablet of rekenaar wat met die internet kan praat. Beheerraakvlak […] More

  • in ,

    Agrico bied akkurate besproeiing met min moeite

    deur Salim Dawood, ProAgri Zambië Tyd is geld. As jy honderde hektare moet besproei, dan word elke uittog na die spilpunt om hom aan en af te skakel, van rigting te laat verander of om die watertoediening te beheer ’n duur en tydsame proses. Dit is nie net in Suid-Afrika waar boere hierdie probleem het […] More

  • in , ,

    Reinke bied oplossings vir Afrika: Ontmoet die nuwe enjinaangedrewe Mini-spilpunt

    ’n Spilpunt bly die koning van besproeiingstelsels, maar gebrekkige toegang tot betroubare kragvoorsiening of duur krag en lae waterdruk keer dikwels voornemende spilpunteienaars om tot die groot voorwaartse stap oor te gaan. Met Reinke se nuwe enjinaangedrewe Mini-spilpunt (EDMP = Engine Driven Mini Pivot), kan ’n Karooboer nou in die haaie vlakte lusern vir die […] More

  • in , ,

    Betroubaar en duursaam: Agrico-spilpunte staan reeds dekades sterk

    Betroubare, sterk, stewige toerusting en goeie dienslewering. Dit is wat elke boer vir sy plaas soek. Agrico bied al hierdie eienskappe en nog meer, en daarom loop elke eienaar van ’n Agrico-spilpunt met ’n glimlag van oor tot oor. Agrico verbeter ook elke dag hulle besproeiingstelsels om by die boer se veranderende omstandighede aan te […] More

  • in ,

    Senter 360 se wateraangedrewe spilpunt: Knip kabeldiewe se draadjie kort

    Kabeldiefstal is ’n probleem wat elke boer bedreig. Behalwe vir die groot koste om die gesteelde kabel te vervang, is daar ook nog die produksieverlies en die arbeid wat meer produktief aangewend kon word. Maar nou bied Senter 360 ’n oplossing vir diefstal van spilpuntkabels: ’n Wateraangedrewe spilpunt wat sonder elektrisiteit werk. Die enigste elektrisiteit […] More

  • in ,

    Wat sê die wet oor water?

    deur Hennie Schoeman, waterregkonsultant “Dam” is ’n kort woordjie, maar BOU hom, het die oumense gesê. Maar deesdae is dit nie net die konstruksie van ’n dam wat ’n moeilike saak is nie – dit is ook die verkryging van vergunning en die wetsbepalings waaraan voldoen moet word. ’n Dam is ingevolge die Nasionale Waterwet […] More

  • reinke
    in ,

    Reinke doen wat geen ander spilpunt kan nie

    Elke boer se plaas het sy eie, unieke uitdagings. Party mense sou liewer moed opgegee het, maar geen uitdaging is te groot vir Reinke nie. Hulle glo dat enigiets moontlik is met die regte, haarfyn beplanning. Dit is vir seker die geval by Kembali Sugar se Fourpathsplaas buite Gingindlovu in KwaZulu-Natal. Hierdie plaas se heuwelagtige […] More

  • in , ,

    Reinke – Besproeiingstelsels: Voorkomende onderhoud

    Die plantseisoen is hier en boere regoor die land moet besin oor wat hulle van hulle spilpunte verwag. Die spilpunt is die boer se enigstestuk toerusting wat 365 dae per jaar buite aan die elemente blootgestel is. Die spilpunt kry nie die kans om soos ander toerusting knus en veilig in die skuur te oorwinter […] More

  • in , ,

    ’n Boer maak ’n plan: Reinke-spilpunte dien meer as water toe

    Meer as net ’n voortreflike waterplaser – dit is wat Mark Thiele van Paulpietersburg se Reinke-spilpunte vir hom is. Mark boer met 1 150 varksôe en hy plant mielies, hawer en soja om te voer. In die winter plant hy ook koring om aan die mark te lewer. Vir die afgelope vier jaar is Mark-hulle […] More

  • in , ,

    Akkurate spilpuntbestuur: Bespaar tyd en geld met Agrico se beheerstelsels

    Met vandag se tegnologie hoef ՚n boer nie meer middernag in sy bakkie te klim en self sy pompe te gaan aan- of afskakel nie. Hy kan dit vanuit die veiligheid en gerief van sy eie huis deur Agrico se Advanced Rain-beheerstelsels doen. “Dit is die goedkoopste spilpuntvoorman wat ek nog ooit gehad het,” sê […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.