Jy benodig:
– pizza-deeg/brooddeeg
– pizza-vulsel van jou keuse (vleise, kase, green peppers ens)
– pizza sous/tamatiesous
– geklitste eier
Nou maak jy so:
– rol die deeg in ‘n sirkel uit
– plaas jou sous en vulsel op die een helte van die sirkel.
– vou die ander helfte oor en vou die kante toe
– smeer met geklitste eier en bak teen 180 grade celcius vir 15 – 20 minute
* Bedien met ‘n lekker slaai!
Resep gegee deur: Daniëlle Terblanche from Deli-icious Catering. Skakel 012-335-0051, 079-617-3122 of stuur vir haar ‘n e-pos na dvdm87@gmail.com vir bestellings. Of besoek haar webwerf: www.deliciouscatering.co.za.