in

Brandstofpryse kan weer in Augustus styg

diesel

This post is also available in: English

Brandstofpryse kan heel moontlik weer styg aan die begin van Augustus. Dit is volgens die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar gelewer het op die ongeouditeerde middelmaandse brandstofprysdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is.

Die rede vir die styging is as gevolg van die Rand se waarde.

Die AA sȇ die huidige data stel ‘n prysstyging voor van 19c per liter vir petrol, 13c vir diesel en 22c vir paraffien.

“As die heersende Rand- en brandstofprysneigings vir die res van Julie voortduur, kan die brandstofprysverhoging laer wees as wat verwag word,” sȇ die AA.

Hulle sȇ ook die onlangse stygings in brandstofpryse is ‘n rede tot kommer, want dit het ‘n impak op alle Suid-Afrikaners.

Bron: AA (Automobiele Assosiasie)

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Bogballe-strooiers nou nog vinniger, sterker en slimmer

ProAgri 221