Latest stories

  • in , ,

    Maak meer van wildsvleis

    Die dae is verby dat ons net biltong en droëwors van wildsvleis gemaak het. Wildsvleis het baie gewild geraak en is ’n gunsteling op die meeste top restourante se spyskaarte. Die veelsydigheid van wildsvleis is hiervoor verantwoordelik en dan is dit natuurlik ook ’n keurgereg vir buitelandse besoekers. Die gesondheidsvoordele dra verder by tot die […] More

  • in

    Trekerverkope daal met 17%

    Trekkerverkope van 433 eenhede in Maart is aansienlik (byna 28%) minder as die 600 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 17% minder as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   Stroperverkope in Maart is vier eenhede meer as die 22 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot […] More

  • in

    Saai verwelkom hulp aan boere; meer begrip egter nodig

    Deur dr.Theo de Jager Enige hulp aan boere tydens die staat van inperking moet verwelkom word. Daar bestaan tans ’n persepsie dat die landboubedryf ongehinderd met sy sake kan voortgaan, omdat landbou uitgesluit is van die streng inperkingsmaatreëls. Dít is egter nie waar nie. Heelwat van die landbouwaardekettings is onderbreek en die geïntegreerde aard van […] More

  • in

    Die waarde van finansiële beplanning in onseker tye

    Die gebeure van die afgelope weke het ons lewens en die geskiedenis van Suid-Afrikaners onherroeplik verander.  Die COVID-19 pandemie beïnvloed die wêreldwye sentiment, die markte en die manier hoe ons leef en werk. In Suid-Afrika het ons waarskynlik nog nie die ware impak van die situasie begin ervaar nie – die volgende twee tot drie […] More

  • in

    Waterverskaffing word nou gesentraliseer

    Die minister van Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, het op 2 April 2020 aangekondig dat watertoewysing gesentraliseer sal word by ‘n Johannesburgse beheersentrum vir die duur van die COVID-19 inperking. “Ons het al ons water geneem en dit onder een beheersentrum geplaas by Rand Water in Johannesburg waarvandaan alle versoeke wat water betref, sal kom,” […] More

  • corona
    in

    COVID-19 en Beweging van boere

    Daar rus ‘n groot verantwoordelikheid op die landboubedryf as ‘n noodsaaklike rolspeler wat moet verseker dat die land tydens die inperking van voldoende voedsel voorsien word. Daar is twee hoofredes waarom gesonde voedsel in hierdie tyd veral, noodsaaklik is: Voldoende gesonde kos hou die immuunstelsel in stand; en Voldoende kos verminder die kanse op anargie […] More

  • in

    COVID-19: Begrip, bedagsaamheid en samewerking binne Agri-waardekettings is uiters noodsaaklik

    Agri SA vra vir begrip en bedagsaamheid binne die landbouwaardekettings gedurende die COVID-19 inperkingstydperk. Die landbousektor het ‘n enorme verantwoordelikheid om voedselsekerheid tydens die inperkingstydperk te verseker, maar ook in die moeilike tye wat voorlê. “In ons pogings in hierdie verband, moet ons die interafhanklikheid van segmente van die landbouwaardeketting erken, asook die wedersydse impak […] More

  • in

    Die MPO reageer met skok op Lancewood se verlaging van 45c per liter in die plaashekprys

    In ’n brief aan boere met die opskrif Covid-19 Farmers Communication 30 March 2020 word boere ingelig dat die prys wat Lancewood aan hulle betaal, vanaf 1 April met 45 sent verlaag gaan word in die vorm van ’n heffingsvermindering. Afgesien van hierdie heffing wat ingestel word, mag Lancewood dit nodig vind om betalingsvoorwaardes tydelik […] More

  • in ,

    Maak jou trok slim met Ctrack

    Jy weet tot op die laaste meter waar jou trekker loop, jou slimstroper hou rekord van elke pit en die werkswinkel laat weet jou as hulle op hulle skerm sien een van die masjiene op die plaas oorverhit of het ’n diens nodig. Al die tegnologie help jou om te meet, te weet en te […] More

  • in ,

    Equus Supreme-perdesleepwa: Gebore uit ’n liefde vir perde

    deur Bernard Uys, Emmanuel Trailers ’n Perdesleepwa gaan oor sy kosbare inhoud wat vervoer moet word, maar ook oor die mense wat die perde hanteer. Vir almal, die perdehanteerder, die persoon wat die sleepwerk doen en uiteraard die perd, moet ’n perdewa veilig, gerieflik en duursaam wees. Emmanual Trailers het na jarelange ondervinding die merkwaardige […] More

  • in

    TLU SA stuur veldtog oor onbillike eiendomswaardasies van stapel

    TLU SA het vandag ‘n veldtog van stapel gestuur om kapsie te maak teen opgeblaasde eiendomswaardasies. Munisipaliteite regoor die land is in die proses om eiendomme te inspekteer vir algemene of aanvullende waardasierolle. Die waarde van die eiendom bepaal ook die tarief wat op dienste en belasting vir die eiendom gehef word. “Ons het uit […] More

  • in ,

    Inkwazi Pumps: Kry die regte, bekostigbare pomp by die pompspesialiste

    “Die mense van Inkwazi Pumps lewer uitstekende persoonlike diens,” sê Marius Nel, besturende direkteur van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe by Nelspruit. “Ons moes onlangs ՚n aantal boorgate toerus om water aan ons huurders en passasiers by die lughawe te voorsien en Inkwazi het die pompe blitsig afgelewer. Cameron kom maak ook gereeld ՚n draai […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.