Latest stories

  • in ,

    Reinke-besproeiing maak die onmoontlike moontlik

    AgriTurf se wêreld draai om die behoefte om die boer te help wat in ՚n dorre woestyn ՚n oase vir sy gewasse of weiding moet maak. Daarom streef hulle daarna om ՚n merkbare verskil te maak in elke plaas se waterbestuur. Dit is presies wat hulle kon doen vir die boer, Dries Venter, van Tzaus […] More

  • in ,

    Corteva Agrisciene™ – meer as net chemie

    Corteva Agrisciene™ voldoen aan boere se behoeftes vir plaagbeheer met ՚n breë spektrum van oesbeskermingsaanbie- dinge wat altesaam meer as 250 plantsoorte in ongeveer 140 lande beskerm. Corteva Agrisciene™ bied ook een van die wydste portefeuljes van natuurlike en natuurlikafgeleide produkte in die sektor, soos sy swamdoder Inatreq™-aktief en sy Spinosyn gebaseerde, organiesgoedgekeurde plaagbeheer. Rikus […] More

  • in ,

    Kry die beste by PIC: Wêreldleier in varkgenetika

    PIC, ՚n wêreldleier in varkgenetika, word in Suid-Afrika bestuur deur Alzu Pig Genetics. PIC is ՚n internasionale maatskappy met teelkuddes op meer as 600 plekke, oor ses vastelande in veertig lande. Meer as 150-miljoen varke word elke jaar verkoop as deel van PIC se netwerk. Benewens die verskaffing van teeldiere, verskaf hulle ook semen aan […] More

  • in ,

    Würth: Jou eenstopwinkel vir jou werkswinkel

    Enige werk aan voertuie, staalwerk en houtwerk is maklik wanneer jy die regte gereedskap in die hand het. By Würth kan jy dit kry! Würth is ‘n internasionale maatskappy met die moedermaatskappy in Duitsland, en hulle is sedert 1970 in Suid-Afrika bedrywig. Hulle het tans 83 000 werknemers regoor die wêreld en die Würth-groep het […] More

  • in , ,

    Innoverende besproeiingstelsels deur Senter360

    Theuns Dreyer, die besturende direkteur van Senter360 het 32 ​​jaar se uitgebreide ondervinding in die besproeiingsbedryf, veral in die ontwerp en projekbestuur van grootskaalse besproeiingstelsels. Sy entoesiasme vir kreatiewe probleemoplossing en die bestendige vooruitgang van tegnologiese vermoëns is inspirerend. Theuns is verheug om terug te wees by NAMPO, veral na ‘n paar jaar van afwesigheid: […] More

  • in ,

    Valley bly op die kruin van spilpuntbesproeiing: Beheer jou spilpunt in die gemak van jou sitkamer met ՚n selfoon of tablet

    Die skittereienskap wat Valley van gewone spilpunte onderskei, is dat ՚n Valley hou en hou en hou, en aanhou werk en werk en werk – jaar na jaar na jaar, dekade na dekade na dekade, en selfs geslag na geslag na geslag. Maar hoe nou gemaak as Valley nuwe, nuttige beheertegnologie ontwikkel wat nog nie […] More

  • in ,

    Hoe om ‘n voerkraal vir vleisbeeste op jou plaas te begin

    ՚n Beesboer se droom is om die swaarste kalwers te produseer om uiteindelik die vleiseters se aanvraag te versadig. Daarvoor betaal hulle hom.  Dit is die verstandige boer se mikpunt om soveel vleis as moontlik per hektaar te produseer. Daarvoor begin hy met beeste wat die genetiese potensiaal het om voer so doeltreffend en gou […] More

  • in

    My Kleine Winkel: Sekuriteitsbenodighede teen sakpas pryse

    My Kleine Winkel bied ‘n verskeidenheid, bekostigbare veiligheids- en sekuriteit verwante produkte teen sakpaspryse en dit alles gerieflik bekombaar deur hul aanlyn platvorm. Le Roux Fourie, besturende direkteur van My Kleine Winkel het 12 jaar se ondervinding in tegnologiese sekuriteit, stap die ekstra myl vir sy kliënte en skroom nie om te help met kliëntediens […] More