Latest stories

  • in ,

    Saag en benut bates beter

    ‘n Saagmeule kan jou op die pad na bewaringslandbou plaas. Die knellende droogte wat tans groot dele van die somerreënvalgebiede in Suidelike Afrika in sy greep het, laat die vraag opnuut ontstaan of bewaringslandbou nie dalk deel van die strategie moet wees om meer volhoubaar in waterskaars Afrika te boer nie? Bewaringslandbou sê baie eenvoudig […] More

  • in , ,

    Jupidex Geo Spread bestuur elke korrel

    “Ek het nog nooit weer oorvleuelstrepe op my lande gekry nie.” Francis Pratt boer buite Bredasdorp en hy het die twyfelagtige voorreg om te spog dat hy die platste en die heuwelagtigste lande in die Overberg op sy plaas het. Dit het in die verlede beteken dat hy maklik tussen 7% en 10% te veel […] More

  • in , ,

    Só moet ‘n man mos baal! Met McHale en Jupidex aan jou kant

    Geen taaier toets kan aan landbouwerktuie gestel word as Suid-Afrikaanse omstandighede nie. Boere hier is byvoorbeeld lekker avontuurlustig as dit by baalwerk kom en hulle verwag van hulle balers om by te hou – maak nie saak hoe moeilik die gewas is nie. McHale-balers is in Ierland vir die moeilikste omstandighede ontwikkel, ontwerp en getoets, […] More

  • in

    Valtrac se swaardiens-strydrosse knaag ‘n woud weg

    Amper reg is nie goed genoeg om die meganisasiebehoeftes van vandag se boer te bevredig nie. Boerdery raak al hoe meer uitdagend en gespesialiseerd, en daarom moet die boer tegnologie hê wat presies opgewasse is vir die taak wat dit moet verrig. Valtra-trekkers bied daardie nommerpas tegnologie. Jy bestel jou Valtra-trekker presies volgens jou spesifikasies […] More

  • in ,

    John Deere en Agrico werk eendragtig saam in die Suide

    Meganisasie is besig om ’n belangrike spil te word waarom Suid-Afrikaanse boere se lewe draai namate arbeid ’n al hoe moeiliker en riskanter hulpbron word. Dit is veral die boere in die Wes-Kaap met hulle arbeidsintensiewe behoeftes wat ernstig begin omswaai, maar dit is ook die neiging met enige toerusting wat die boer se plaaswerk […] More

  • in , ,

    Rumax: Belê in blou vir die toekoms

    Jou huis het van tyd tot tyd ‘n nuwe lagie verf nodig, jou bakkie nuwe bande en jyself ’n nuwe baadjie vir kerk. Net so kan jou pligsgetroue voermenger wat elke dag jaar na jaar hard werk om die boerdery aan die gang te hou seker ook vra vir ’n bietjie liefde. “Die lekker ding […] More

  • in , ,

    Isuzu-trokke wys hulle staal by Gerotek

    Om ‘n wenner te word is ‘n onderskeiding, maar om ‘n wenner te bly verg nog meer vindingskrag en toewyding. Isuzu Trokke Suid-Afrika (ITSA) is die afgelope twee jaar al die markleier in Suid-Afrika met ’’n markaandeel van 16,2%. As busse en klein trokkies ingesluit word, lê Isuzu tweede. Hierdie posisie het nie vanself gekom […] More

  • in ,

    AgriTechnica prikkel die verbeelding

    Duitsland is ‘n wêreldleier in vernuftige ingenieursprestasie en kan spog met eeue se briljante meganisasie-ontwikkeling. Die land is ‘n ware voorbeeld van hoe daar van armoede en hongersnood na voorspoed gestyg kan word deur tegnologie aan te gryp. Die landbounuwighede vanaf hierdie land is daarom van die eerste water. Dit is geen wonder dat die […] More

  • in ,

    CLAAS: Toonbeeld van Duitse vakmanskap en uitnemendheid

    Groot sukses het dikwels ’n klein begin. Toe August Claas in 1921 sy eerste patent, ’n eenvoudige maar hoogs doeltreffende touknoper vir sy balers, geregistreer het, het dit ’n ketting van gebeure aan die gang gesit wat gelei het tot die ontwikkeling van een van die grootste en mees tegnologies gevorderde landbouwerktuigvervaardigers in die wêreld. […] More

  • in , ,

    Scania bied die boer nommerpas vervoer

    “Ons renosters ry so lekker in die Scania dat hulle nie eers wil uitklim as ons anderkant stop nie,” sê Sebastian Steyn van Goliatskraal by Kroonstad. Hy is een van die vele boere wat die voordele van Scania se uitstekende dienslewering in Suidelike Afrika geniet. Hy sê een van die redes waarom hulle op Scania […] More

  • in , ,

    Met Kubota bespaar jy tyd en geld

    Lekker sappige, gesonde lemoene van uitvoergehalte gebeur nie vanself nie. Noukeurige en deurlopende boordbestuur is noodsaaklik, waarvan ‘n onkruidbeheerprogram ‘n belangrike deel uitmaak. Maar dit help ook nie as so ‘n program jou hele wins insluk nie. Vroeër het ‘n tipiese onkruidbeheerspan in Kirkwood in die Oos-Kaap se uitgebreide lemoenboorde bestaan uit drie werkers en […] More

  • in ,

    ’n Boer kan enigiets met ‘n Isuzu-trok uitrig

    Die dapper skoene wat Isuzu Trokke Suid-Afrika (ITSA) aangetrek het deur hulle eie bakboumaatskappy te koop, het in Augustus in ProAgri onder die loep gekom. Sodoende het ITSA daarin geslaag om die waardeketting te verkort en die wagtydperk vir trokke drasties te verminder. ITSA het intussen die sluier oor hulle bakbouoperasie in Port Elizabeth gelig […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.