Latest stories

  • in ,

    Reinke maak boere se drome waar

    “Dit was nog altyd my pa se droom om ՚n spilpunt op die plaas op te rig,” vertel Johan Strydom van JDW Strydom Boerdery naby Oesterbaai in die Oos-Kaap. Die Strydoms boer al van 1904 af op dieselfde plaas, genaamd Welgelegen. Johan Strydom het na deeglike navorsing besluit om ՚n sestoring Reinke-spilpunt op te rig […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri SA 254

    Om te meet is om te weet. Nog nooit tevore was hierdie stelling so toepaslik soos in die hedendaagse landboubedryf nie. Nuwe tegnologie word aanhoudend ontwikkel en deeglike kennis daarvan is uiters belangrik vir enige boer wat mededingend wil bly. Suid-Afrikaanse boere ding nie net met mekaar mee vir ՚n aandeel in dielandboumark nie, maar […] More

  • in ,

    Koop die trekker wat gebou word vir die boer: Massey Ferguson se Global-reeks is veel meer as mooi, rooi trekkers

    Trekkers wat presies vir hulle taak gemaak is, is noodsaaklik vir ՚n boer wat vooruit wil boer. Louis van der Walt boer al vir die afgelope 26 jaar op die plaas Spitskop tussen Louis Trichardt en Vivo in die verre Noorde. “Ek het destyds met een trekker begin en oor die jare het die plaas […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri SA 253

    Elke plaas het ՚n storie. Ek het onlangs die voorreg gehad om deur die Oos-Kaap te reis, en nog ՚n groter voorreg gehad om ՚n paar boere in daardie deel van die land te kon besoek. “Hierdie kar was die oubaas se koedoeskietkar,” vertel die een plaasbestuurder my naby Kookhuis. “Hy het in die kar […] More

  • in ,

    Pioneer: Die regte saad vir elke boer

    Kerk en politiek moet gewoonlik vermy word in goeie geselskap, of so is ons geleer. Deesdae kan ՚n mens amper boerderymetodes ook by hierdie lysie voeg van onderwerpe wat liefs nie bespreek moet word nie. Party boere glo vas dat ՚n skeurploeg en ՚n planter die beste plantmetode is vir hulle omstandighede. Ander hou voet […] More

  • Reinke
    in , ,

    Die spilpunt met ‘n verskil: Reinke stel die standaard in gehalte en diens

    Elkeen weet dat ՚n spilpunt vir enige boerdery die verskil tussen sukses en mislukking kan maak; die verskil tussen geil gewasse en droogtespanning; die verskil tussen diere wat presteer of honger ly … Maar die groot vraag is: Watter spilpunt is die beste vir MY plaas? Reinke het ՚n spilpunt wat op elke boer se […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri SA 252

    Riviere vloei van wal tot wal en damme word al hoe voller. Mielies wat skaars agt weke gelede geplant is staan al twee meter hoog. Party is al gepluk vir groenmielies en die reste lê al in kuilvoerkuile. Want tyd staan nooit stil nie en die boerdery moet voortgaan. Terwyl die sikloon Eloïse haarself teen […] More

  • in ,

    Eridanus: Belê in boerdery en vermy belasting

    Om te kan boer is nie vir almal beskore nie. Om ՚n boerdery te begin vereis baie kapitaal en die boer moet vir ՚n hele aantal jare kan oorleef voordat daar ՚n noemenswaardige wins sal wees. Behalwe vir die grond wat die voornemende boer moet kan bekostig, is daar ook ՚n groot verskeidenheid uiters duur […] More

  • in ,

    Belê in jou plaas se groei met Valley Besproeiing

    ՚n Spilpunt hou langer as die boer indien dit van hoë gehalte staal vervaardig is, goed ontwerp is, behoorlik onderhou word en betroubaar is. Dit is alles kenmerke wat Valley-spilpunte ons boere bied. ՚n Valley-besproeiingstelsel stel die boer in staat om jaar na jaar ՚n goeie oes te behaal. Hannes Schutte van Sudami 13 CC-boerdery […] More

  • in , ,

    Benut en benat jou plaas van hoek tot kant met ‘n Reinke-besproeiingstelsel

    ՚n Boer moet elke stukkie grond tot sy beskikking behoorlik benut. Dit is nie in ՚n boer se aard om te mors nie, veral nie met iets so kosbaar soos krag, water of grond nie. Reinke is dit met die boere eens en daarom probeer hulle altyd om die boer te help om doeltreffend en […] More

  • proagri sa
    in ,

    ProAgri SA 251

    Die nuwe jaar het aangebreek en alhoewel ProAgri aan die einde van 2020 ‘n puik redaktrise moes groet, sien ons uit na die jaar wat voorlê. My nuwejaarsvoorneme is om ProAgri op dieselfde hoë standaard te hou wat Annemarie Bremner deur die jare gestel het. Annemarie het die produksiespan geleer dat slegs die beste goed […] More

  • in ,

    APAC beskerm boerebelange

    Die boer behoort beskerm te word teen uitbuiting deur markagente. Dit is die siening van die Agricultural Produce Agents Council, of te wel APAC. Francois Knowles, registrateur van APAC, sê dit is belangrik dat boere besef APAC dra hulle belange op die hart. APAC is gestig ingevolge die Landbouprodukagentewet Nr. 12 van 1992. Hierdie wet […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.