Latest stories

  • in

    Oorwintering van herkouers: Voer oordeelkundig en boer doeltreffend

    Die winter het die land in ‘n stewige greep beet en ryptoestande is volop. Die onvoorspelbaarheid van die natuur bied altyd uitdagings en kan selfs ervare boere laat kleitrap. Dit is daarom van die uiterste belang om versigtig om te gaan met wat die weerprofete sê. Boere wat pro-aktief optree, sal die vrugte pluk in […] More

  • in

    Vleispryse tel kop op na uitdagende jaar

    ‘n Lewensbelangrike hoeksteen van Suid-Afrika is die landboubedryf in al sy fasette. In groot dele van die land is veeboerdery die enigste lewensvatbare landbou-aktiwiteit, want sowat 80% van Suid-Afrika se grond is vir niks meer as ekstensiewe weiding geskik nie. Volgens die jongste veeverslag en landbouvooruitskouing van ABSA het vleispryse wêreldwyd gestyg as gevolg van […] More

  • in ,

    Valley se ICON®-reeks laat elke druppel tel

    Min dinge is vir ՚n boer so lekker as om te kyk hoe dors beeste suip ofhoe elke plant op sy land presies die regte hoeveelheid water kry om top produksie te lewer. Hierdie lekker word nog lekkerder en makliker gemaak deur Valley se ICON®-reeks wat self kan oordeel wat die boer en die gesaaides […] More

  • in ,

    Orthman snoei koste en steun groei: Presisie-strookbewerkingkonferensie

    Kwaai kopkrap is met vandag se landboubedryf van lae winsgrense en hoë insetkoste nodig om die regte besluit te neem oor boerderypraktyke en -toerusting. Dit is noodsaaklik dat elke ding wat die boer aanskaf vir hom koste moet bespaar, doeltreffendheid moet verbeter en opbrengs moet verhoog. Die besluit is soms moeilik, want daar is verskillende […] More

  • in

    Hoe rooier, hoe mooier. Die rooi ras doen dit weer!

    Die Vlakte Bonsmarastudiegroep veiling gehou 7 Mei 2021 was weereens ‘n groot sukses waar top diere, onderskeidelik 23 Bulle en 300 Vroulike diere onder die hammer gekom het. In die hartjie van die Bosveld, op die plaas Doornpan 45km vanaf Roedtan in die Limpopo distrik het die veilingsregistrasie vroeg, vroeg begin. Beesboere het tougestaan te […] More

  • in ,

    Slim spilpuntstelsels: Valley Pump Command™; bespaar tyd en hulpbronne

    Tegnologiese vooruitgang stel die boer in staat om sy boerdery op alle vlakke te bestuur en te moniteer. Ons sien elke dag hoe boere tegnologie aangryp om bestuur te optimaliseer sodat hulle die beste waarde uit boerdery kan verkry. Met die vooruitgang in tegnologie kan boere omvattende data-ontledings doen, doeltreffende besproeiing toepas om beskikbare water […] More

  • in ,

    Slaan risiko’s hok: Beskerm jou boord of wingerd met PlusNet se bobaas skadunet

    Soos ՚n trop gulsige jakkalse om ՚n skaapkraal omring ՚n hele spul risiko’s elke boer elke dag. Die risiko’s neem gedaantes aan van klimaatstoestande, plae, peste, siektes, prysskommelings, natuurrampe soos droogtes en oorstromings, misdaad en vele meer. Teen party van die risiko’s het die boer geen verweer nie en hy moet maar probeer om sy […] More