Latest stories

  • in ,

    Besoek Goscor by NAMPO op standplaas C17 waar ons die beste gehalte nywerheidsprodukte en masjiene ten toon stel

    Groot verrassings wag op boere wat vanjaar Goscor se uitstalling by NAMPO besoek. Goscor bied boere die voordeel van net die beste internasionale meganisasie-oplossings, gerugsteun deur kundigheid en toegewyde diens. As jy op soek is na die beste herverkoopwaarde, goeie naverkopediens, gehalte produkte en mededingende en goeie pryse, is Goscor die plek vir jou. Hier […] More

  • in ,

    ՚n Kaapse wewervoël is ons fotokompetisiewenner

    Pieter Dicks, ՚n tuinboukundige van Pretoria, het ons fotokompetisie gewen met die foto van ’n wewertjie. Pieter se wenfoto is by Pakhuispas naby Clanwilliam in die Wes-Kaap geneem, daar waar die volksdigter, C Louis Leipoldt, in die Cederberge rus. “Ek is lief daarvoor om voëls af te neem,” sê Pieter. Sy gunsteling voël is ՚n […] More

  • in ,

    ProAgri 230

    Die eerste digitale elektroniese armhorlosie met syfertjies in plaas van ՚n gesiggie het al in 1970 verskyn. Almal het gedink dit is die einde van gesiggiehorlosies. Met ons reis op die MSC Musica was dit vir my amusant om te sien dat al die pragtige, duur horlosies wat daar te koop aangebied is, die tyd […] More

  • in ,

    ProAgri 229

    Mieliepitte soeter as lekkers, spieëlblink eiervrugte, kanariegeel spanspekke, rooi geringde uie, mielies met drie koppe elk op presies dieselfde hoogte en sonneblomme wat grootbek lag… Die kultivardae van saadmaatskappye hierdie tyd van die jaar bly een van my hoogtepunte op die landboukalender. Een van die produkspesialiste kla bietjie by my dat die wortels op die […] More

  • in ,

    ProAgri 228

    Dele van die Karoo het vir die eerste keer in vier jaar reën gehad en daar is orals foto’s van kinders en hondjies wat in die water speel. Op die sosiale media doen ’n video die rondte van ’n boer wat langs sy bakkie hardloop en sing uit vreugde omdat dit op sy plaas gereën […] More

  • Popular

    in

    Noodrit om diere te red eindig in tragedie vir boer

    15 Januarie 2019 het met goeie nuus in die droogte vir Eduard Le Roux, ‘n Karooboer begin. Hy het ‘n voerskenking vir sy skape ontvang en moes net ry om dit te gaan aflaai. Op pad plaas toe het sy 1997 2.5 Isuzu-bakkie egter saam met die sleepwa vol voer uitgebrand. Eduard het 45% brandwonde […] More

  • in

    Watter baler is die beste?

    ‘n Unieke balerwedstryd vind Vrydag (1 Februarie 2019) langs die N1 naby Parys plaas. Valtrac is die gasheer van die Farmboek Balerwedstryd. Die laaste paar inskrywings word nog vasgeknoop, maar dit lyk asof tot 12 verskillende balers die stryd gaan aanknoop om te kyk wie maak die mooiste groot rondebale in die kortste tyd. Wynn […] More

  • in , ,

    Jan en Feb veilings 2019

    VEILING NAAM DATUM PLEK KONTAKBESONDERHEDE Blouberg aanteelveiling (Bonsmara en Bosvelder) 31 Januarie, 11:00 Sors Snyman, 072-841-7262 Nu-Alcade Bonsmara Groep 21 Februarie, 11:00 Warmbad veemark Vleissentraal Bosveld, 015-491-3141 Wagyu Produksieveiling 22 Februarie, 11:00 RAC Frankfort Wentzel Vorster, 082-566-1369 Harrismith 2de aanteelveiling 26 Februarie, 11:00 Grootdraai Harrismith John Campher, 072-202-0160 More

  • in

    ‘n Groot gees in die veebedryf oorlede

    Maandag 7 Januarie 2019 is Hendrik van Pletzen, voormalige tegniese bestuurder van Voermol-voer, na ‘n lang stryd aan kanker oorlede. In die veebedryf is hy geken as navorser, weidingskundige en voorligter. Hy het in 1998 by Voermol aangesluit en het die Beesboer- en Skaapboer van die Jaar-kompetisie begin. Hy was ook die skrywer en medeskrywer […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 227

    “Mag jou ooie almal lam en mag jou lammers almal ooie wees.” Dit was die goeie wens waarmee ՚n gesoute boer my begroet het toe ek so twee dekades gelede my eerste landbouradioprogram, Landboukorrels, aangebied het. Synde ՚n stadsjapie, het ek maar so ՚n rukkie gevat om te verstaan wat die man aan my probeer […] More

  • in

    Strydenburg se vroeё Kersgeskenk

    Boere by ‘n klein dorpie in die Noord-Kaap, Strydenburg, wat ook erg onder die droogte gebuk gaan, het net voor Kersfees weer bietjie hoop gekry om aan te gaan. Caring Daisies het met Strydenburg se veiligheidsgroep in kontak getree oor hulle droogtetoestand en  daar is 10 vragmotors na hulle toe gestuur vol voerbale en mielies […] More

  • in ,

    Bonavide: Akkurate beelde help jou om die beste oes te behaal

    Boere maak staat op suksesvolle oeste om die wêreld te voed, daarom moet hulle die groei en ontwikkeling van hulle gewasse verstaan en die regte produksiepraktyke op die regte tyd uitvoer. Hoe mooier ’n boer kan kyk wat op sy lande aan die gang is en hoe sy gewasse vorder, hoe akkurater en tydiger kan […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.