Latest stories

  • Trending

    in

    Regering breek stilswye oor Mngxitama

    Die president van TLU SA, Louis Meintjes het sy dank uitgespreek dat die regering ook die stilswye gebreek het oor die gewraakte optrede van Andile Mngxitama waar hy in die uiterste vorm homself skuldig gemaak het aan aanhitsing tot moord en rassisme. Daar is reeds meer as 29 000 skrywes vanuit die petisie wat TLU […] More

  • in

    Trompsburg se boere oorweldig oor oop harte ná brande

    “’n Mens voel die skade aan jou en jou boerdery en dit kan jy nog hanteer. Maar wanneer mense voer aanbring en jy weet hulle het nie eers genoeg vir hulself nie, dan raak dit jou werklik en weet jy nie eintlik wat om te sê nie.” Só het Andries Kotzé, voorsitter van die Trompsburg-landbouvereniging, […] More

  • in ,

    Maksimum opbrengs: Timac Agro het boere aan die gons

    deur Tisha Steyn Graan-, groente- en vrugteboere in die Overberg kan nie uitgepraat raak oor die voordele wat Timac Agro se plantvoeding en ander produkte vir hulle inhou nie. Die boere het onlangs Timac Agro se eerste inligtingsdag by Kam’Bati op die oewer van die Breederivier naby Swellendam bygewoon. Roullier Timac Agro Suid-Afrika is ’n […] More

  • in ,

    Deurlopende evaluasie en bonusse of verhogings

    deur Christo Bester ’n Algemene wanpersepsie in die werksplek is dat werknemers geregtig is op jaarlikse bonusse en verhogings. ’n Werknemer kan slegs aanspraak maak op ’n bonus wanneer dit so voorgeskryf word deur ’n Sektorale Vasstelling of Bedingingsraad-ooreenkoms van toepassing op die spesifieke sektor. Sektorale Vasstelling 13 reguleer arbeidsverhoudinge in die Landbousektor en skryf […] More

  • in ,

    Volhoubaar, betroubaar, bekostigbaar: MI Power bied krag waarop jy kan reken

    Boere raak toenemend op hulleself aangewese vir betroubare, bekostigbare elektrisiteitsvoorsiening. Alternatiewe energievoorsiening is op die lang duur wenslik en selfs lonend, maar dan moet die saak met die nodige kundigheid en verantwoordelikheid aangepak word. Vir hierdie soort raad, diens en toerusting hoef die boer nie verder te soek as MI Power nie. MI Power het […] More

  • Trending

    in ,

    Verbeter jou pekanneutoes met World Focus

    “Ek hou baie van World Focus se uitkyk,” sê Herlu Smit van Boomplaas naby Jacobsdal. “Hulle is nie hier net om ’n produk te smous nie; hulle verbeter die gesondheid van die grond en dit lei tot hoër produksie.” Herlu sê daar is groot waarheid in die slagspreuk: Sorg vir jou grond, dan sorg jou […] More

  • in

    SA moet hande vat teen rassiste soos Andile Mngxitama van BLF

    Die opruiende haatspraak van Andile Mngxitama van Black First Land First (BLF)  op 8 Desember tydens ‘n saamtrek in Potchefstroom waar hy  sy volgelinge aanhits om blankes te vermoor moet in ‘n baie ernstige lig gesien word, het Louis Meintjes van TLU SA, gesê. Suid-Afrika is tans in ‘n emosioneel onstabiele tydperk en kan sodanige […] More

  • in ,

    Wetlike aspekte van Brucellose-beheer

    Die hoofdoel van die Wet op Dieresiektes, No 35 van 1984 (“die Wet”) is om belangrike en gevaarlike dieresiektes te beheer. Hierdie Wet en die Regulasies daaronder bevat algemene bepalings maar stipuleer ook spesifieke beheermaatreëls vir seker dieresiektes soos brucellose. Veeboere moet sekere mense inlig oor siektes Artikel 11 van die Wet bepaal dat veeboere […] More

  • red meat
    in

    Sjina is die wêreld se grootste skaapvleisprodusent

    Sjina is die wêreld se grootste produsent, verbruiker en invoerder van skaapvleis, volgens ABSA Agribesigheid se 2018-lentevooruitskouing. Die uitvoermark is baie gekonsentreerd en word tans oorheers deur Australië en Nieu-Seeland, wat ook die tweede en derde grootste skaapprodusente ter wêreld is. Produksie in hierdie twee lande het in 2017 marginaal gedaal, hoewel droër toestande in […] More

  • in

    TLU SA waarsku teen aanvalle op plaaswerkers

    Dit het die afgelope tyd duidelik geword dat veral plaaswerkers ook toenemend geteiken word in plaasaanvalle. Dit is heelwaarskynlik omdat die misdadigers vermoed dat die slagoffers reeds hulle jaarlikse bonusse ontvang het en dat daar gevolglik aansienlik meer kontant in besit van plaaswerkers is. “Boere word aangemoedig om werkers te waarsku om nie hulle bankrekeninge […] More

  • in ,

    BAKKIES: ’n Oorsig oor 2018 se bekendstellings

    saamgestel deur Dirk Gallowitz van UltimateDrive Die UltimateDrive Mediaspan ry jaarliks met omtrent elke nuwe model voertuig wat in Suid-Afrika bekendgestel word. Weliswaar word dieselfde model soms deur ’n paar van hulle toetsers onder hande geneem. Ek self beoordeel jaarliks tussen 80 en 90 voertuie en bring gemiddeld 1 700 km per week agter die […] More

  • in

    KragDag 2019 – die Doen-jou-eie-ding-ekspo kry ’n landbou sub-ekspo

    Die KragDag ekspo, waar jaarliks ’n groot verskeidenheid selfstandigheidsoplossings uitgestal word, bied van 2019 af, in samewerking met TLU SA, ook ’n landbou sub-ekspo tydens die drie dae van die ekspo aan. 15 700 mense het by Sakeliga KragDag 2018 kom kyk na oplossings wat hulle self kan implementeer om hulle meer bestand te maak […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.