
Massey Ferguson: Die nuwe MF 9330 maak oesbeskerming maklik
“Ek wonder wat sou my pa en oupa gesê het as hulle dit kon sien,” sê Johan Landman van Volksrust. “Dit” is die spiksplinternuwe MF 9330 selfaangedrewe spuit wat die geledere van die Massey Ferguson-span by JaJoLa Boerdery kom versterk het. Oesbeskerming kan nou blitsig, noukeurig en pynloos geskied. Johan onthou nog uit sy kinderdae […] More