Angus Pioniers se jaarlikse veiling is weer om die draai. Die veiling vind plaas op 26 Mei 2022 om 11:00.
Die veiling sal lewedig bygewoon kan word, maar dit sal ook aanlyn verskyn. Streng COVID-19 maatreëls word egter toegepas.
Die volgende diere sal tydens die veiling aangebied word:
- 20 Bulle
- 40 Tweejaar osse
- 15 Swart oop kommersiële verse
- 10 Rooi dragtige kommersiële verse
- 10 Swart dragtige kommersiële verse
Om die katalogus af te laai, kliek hier:

Die veiling vind plaas te Blaauwberg Plaas, M19 Melkbosstrand. Vir meer inligting oor Angus Pioniers se jaarlikse veiling, besoek die Agri4all.com webtuiste.
Kontak gerus die volgende persone vir meer inligting:
Seymour Currie: +27(0)83 327 9186
Worsie Swart: +27(0)72 143 6114
Wilhelm van Niekerk: +27(0)83 284 7100
Stuur ook ‘n e-pos aan jdfarms@mweb.co.za of besoek hulle Facebookblad.
Registrasies vir die aanlynveiling kan gedoen word by www.bkb.co.za/digital-auctions/
Inteken besonderhede sal per e-pos aan u gestuur word binne 30-minute van registrasie. Vir enige navrae skakel vir Chrisna +27(0)82 957 8827.